Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.
"It's not far from Joburg and Pretoria, (2 hours) so it's very accessible and great if you love nature and the outdoors."
"Aanwins, baie om te sien en te doen in die omgewing, nie te ver van die stad af nie."
"Ons het die aand kos van Fishaways bestel (per telefoon) van die dorp af. Hulle was ook baie professioneel en vinnig en het selfs bevestiging van ons bestelling na die selfoon gestuur."
Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes
The Kingdom Resort"It's a beautiful place and the game guides are professional and friendly. I would only suggest a tracking device on the Big 5 animals to track them easier for viewing. "
"Dit is wel in die township van Mogwase, maar dit is baie veilig en baie stil en was baie tevrede."
Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes
The Kingdom Resort"Pilansberg is altyd mooi, maar hulle kan gerus daaraan dink om die park se paaie te verbeter."
"Nie veel vir toeriste om in Mogwase te doen, maar naby Sun City en Pilanesberg."