Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1897 resensies.

Hartbeeshoek, Noordwes

B'sorah Luxury Tent

"Oulike besienswaardighede in die omliggende area."

Potchefstroom, Noordwes

The River Cottage

"Nie veel van die dorp gesien nie, maar die paar restaurante waar ons was, was uitstekend."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Adato Guest House

"Ons besoek Potch. net met aardklop en is so tevrede met die ligging. Kan en gaan Adato aanbeveel."

Die Bult, Noordwes

Huys ten Bosch Guest House

"Studente baie lawaaierig deur die nag, veral vrydagaand."

Schoemansville, Noordwes

Annies Boutique Guest House & Garden Spa

"Baie lekker plek met baie om te doen in en rondom."

Schoemansville, Noordwes

Harties Wellness Centre & Accommodation

"Schoemansville is a beautiful and very central area - close to boats, shops and other activities. I am surely coming back to the area."

Rustenburg, Noordwes

Umbabala Bush Camp

"Dis naby geleë aan Umbalala."

Rustenburg, Noordwes

Rustenburg Guest House

"Rustenburg is 'n wonderlike stad."

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Dit is kommerwekkend om te sien elke tweede eiendom is in die mark. Iets is besig om in die omgewing te gebeur. Die sekuriteit by Kosmos Village was dierbare goeie mense, hulle was baie professioneel en is baie vriendelik en aangename mense."

Oude Dorp, Noordwes

Bietjie Bosveld Lodge

"Ek wil net baie dankie sê vir LekkeSlaap en vir Bietjie Bosveld. Ons het lekker gerus en het die naweek baie geniet en sal beslis dit weer doen."

Vryburg, Noordwes

Lavender Lodge

"Paaie in goeie toestand. Netjiese dorp."

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Goeie ervaring van rustugheid en goeie restaurant."

Kosmos, Noordwes

Galagos Lodge Guest House

"Beautiful area, just wrong choice of stay."

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Gerieflike halfweg-dorp op pad na Noordkaap."

Vryburg, Noordwes

Unity Gasteplaas & Venue

"Ek hou van die beeswereld."

Rustenburg Town, Noordwes

Grand Central Guesthouse Rustenburg

"'n Dorp onder enstige ekonomiese druk. Hul gastehuise verdien ondersteuning. Wees behulpsaam met raad en stel Grand Central se probleme reg!"

Flamwood, Noordwes

Gemstone Guest House

"Sou nie juis sê dit is 'n toeristebestemming nie. Wel 'n goeie buurt om te oornag."

Mogwase Unit 4, Noordwes

Sharodin Bed and Breakfast

"Sad to see all the animals (donkeys, cows, dogs) roaming the streets."

Schoemansville, Noordwes

Harties Wellness Centre & Accommodation

"It is ideal for sleeping and relaxing indoors. It is not for sightseeing as it's amongst residents and not up in the mountain."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Hill Manor

"Lekker studente-kuierplek."

Vryburg, Noordwes

Mag Mar Guesthouse

"Vryburg is 'n baie mooi dorpie."

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang