Verified Reviews

North West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West

Rated 4 out of 5 based on 1900 reviews.

Vryburg, North West

Game View Lodge

"Gerieflike halfweg-dorp op pad na Noordkaap."

Vryburg, North West

Unity Gasteplaas & Venue

"Ek hou van die beeswereld."

Rustenburg Town, North West

Grand Central Guesthouse Rustenburg

"'n Dorp onder enstige ekonomiese druk. Hul gastehuise verdien ondersteuning. Wees behulpsaam met raad en stel Grand Central se probleme reg!"

Flamwood, North West

Gemstone Guest House

"Sou nie juis sê dit is 'n toeristebestemming nie. Wel 'n goeie buurt om te oornag."

Mogwase Unit 4, North West

Sharodin Bed and Breakfast

"Sad to see all the animals (donkeys, cows, dogs) roaming the streets."

Schoemansville, North West

Harties Wellness Centre & Accommodation

"It is ideal for sleeping and relaxing indoors. It is not for sightseeing as it's amongst residents and not up in the mountain."

Potchefstroom Central, North West

Hill Manor

"Lekker studente-kuierplek."

Vryburg, North West

Mag Mar Guesthouse

"Vryburg is 'n baie mooi dorpie."

Hartbeeshoek, North West

B'sorah Luxury Tent

"Nie baie goed gemerk of afwesigheid van inligting."

Kosmos, North West

La Dolce Vita Guest House

"Baie besienswaardighede."

Schoemansville, North West

Harties Wellness Centre & Accommodation

"I will definitely go back for at least a week, it is a lovely place."

Vryburg, North West

Bird Guesthouse

"Daar is baie besienswaardighede en kan 'n mens lank daar besig hou om alles te besoek"

Swartruggens, North West

Lindleyspoort Guest House

"Leuk stadje en prima uitvalsbasis naar Pilanusberg Wildpark."

Rustenburg Town, North West

Rustenburg Inn

"Ek is verbaas hoe skoon dit is. Mens verwag dat die dorpe in die buitewyke deesdae afgeskeep voorkom, maar daar is baie ontwikkeling en Rustenburg lyk of daar vooruitgang is. "

Lichtenburg, North West

50 on Greeff

"Dis 'n pragtige plek."

Rustenburg Town, North West

Rustenburg Inn

"Slegs een nag daar geslaap. Die dorp gee 'n vuil indruk met al die papiere wat rondlê."

Groot Marico, North West

Up The Creek

"Omgewing en die Marico Oog hou vele besienswaardighede in. Ons is oral in die omgewing welkom ontvang."

Hartbeeshoek, North West

Millstream Inn Guest House

"Ons het die gastehuis gebruik as basis om van die heerlike aktiwiteite in die omgewing te geniet."

Schoemansville, North West

Harties Wellness Centre & Accommodation

"Schoemansville is baie sentraal geleë, dis 'n rustige omgewing en almal is so vriendelik."

Schoemansville, North West

Kassaboera Lodge

"Die paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie maar dis lekker naby aan 'n verskeidenheid attraksies soos Jasmyn ens."

Die Bult, North West

Huys ten Bosch Guest House

"Universiteitsdorp met 'n verskeidenheid eetplekke in die nabye omgewing. Ons kan beslis Café Fiori slegs 'n blok van Huys ten Bosch aanbeveel. Maak seker jy is goed honger!"

Schweizer-Reneke, North West

Villa Mae Guest House

"Baie mooi klein plattelandse dorpie, maar daar is nie veel vermaaklikheid nie, bv restaurant, ens. Ek geniet die stilte wel baie."

Van der Hoff Park, North West

Sunset Manor Guest House

"Was in die area om bietjie te Geocache. Baie caches reg rondom jou."

Page
Page 58 - Showing 1711 to 1740
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers