Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"It was a surprising little town. I would love to have spent more time exploring the place. Really loved the Goegap Reserve close by. We were able to do a lovely hike amongst the flowers!"

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Nie regtig 'n toeristebestemming nie."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"In die regte blommeseisoen, asemrowend, besoek ook omliggende dorpies is waarde vir jou geld."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is ideaal vir oornag."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Silwerskoon dorp met vriendelike inwoners!"

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Wingerde en Oranjerivier was vir my 'n verrassing."

Upington, Noord-Kaap

Just B Guest House

"Upington is 'n stunnig dorp."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Had a wonderful meal at Oppidek - also superb service, food was tasty and well prepared, staff friendly, also recommended."

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"'n Warm plek, maar lekker. "

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"As mens van die stilte hou met wind wat om die hoeke van die huis sing is dit beslis die bestemming vir jou. Mens hoor geen motors verbyjaag nie. Hoor die jakkalse praat met mekaar. Vir my was dit 'n wonderlike plek. Het nie regtig winkels nie. Vat maar jou kontant saam. Kaartmasjiene is maar skaars daar."

Keimoes, Noord-Kaap

1150 on Bain

"Aangename atmosfeer met lekker lamsvleis by Kalahari Vleishuis."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Sunset Lagoon

"A once off experience."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Augrabies is a lovely area and would recommend every South African to visit the area."

Calvinia, Noord-Kaap

Donkieshoek

"Skoon dorpie met 'n heerlike atmosfeer. Heerlike skaapvleis. Sal beslis weer wil kom besoek."

Calvinia, Noord-Kaap

Oriebruggie Accommodation

"Goeie oornagbestemming vir 'n lang reis."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Skilpad vir blomme in blommetyd. 17 km van Kamieskroon. Geen ander rede om hier oor te bly nie."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"Dorp is klein en toerisme-besienswaardighede beperk. Uit die aard van omstandighede en ligging is die gebied ver van alles."

Springbok, Noord-Kaap

Mountain View Guesthouse

"Always good to visit the down to earth destinations."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop

"Etes heerlik, maar duur."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Oudeklip Gastehuis

"Die dorp is baie afhanklik van die natuur, maar as Moeder Natuur saamspeel kan mens maar op Nieuwoudtville gaan kuier."

Pofadder, Noord-Kaap

Wickenshuis Gastehuis

"Ek kan dit nou afmerk dat ek daar was en daar geslaap het."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Verbe Farm - Letjie's House

"Die koffiewinkels in Kammieskroon moet net sorg vir beter gehalte koffie en cappucino. Wonderlike blomme op die pad van Kammiskroon na Leliefontein."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Oudeklip Gastehuis

"In blommetyd is dit ’n aangename dorp."

Carnarvon, Noord-Kaap

Kalahari Lodge

"Loved Carnarvon, nice little town with some old, well maintained houses."

Upington, Noord-Kaap

Werda Guesthouse

"Blyk na ’n gewilde bestemming na aanleiding van toeriste teenwoordigheid."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Hierdie dorpie lê weggesteek agter die rantjie langs die besige N1, maar die oomblik wat jy afdraai in die strate kom die kalmte van die Karoo oor jou lê. Regtig ’n goeie ervaring om daar tyd te kon spandeer."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Ons is mal oor die Karoo en spesifiek oor Victoria-wes. Ons wou weens Covid nie by familie bly dat huis te vol is nie. Beste besluit ooit om by Merino Junction te bly."

Upington, Noord-Kaap

Ditsem Gasteplaas

"Good shopping mall. "

Blad
Blad 105 - Wys 3121 tot 3150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang