Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Access to Namaqua National Park Coastal section and fishing along this coastline."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"It's an ideal location to access the Namaqua National Park and Leliefontein."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Ek dink die dorpe het so agteruit gegaan op die pad na Potchefstroom - dis baie teleurstellend. Ek noem dit, met geen diens wat ek in dorpe gebruik het nie en net verby te ry."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Lekker plek om oor te slaap as jy op pad iewers heen is."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Het heerlike vetkoek gekoop by die kerksaal!"

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Besoek die Augrabieswaterval en ry oor die brug na Riemvasmaak se warmwaterbron, 'n klein juweeltjie om lekker af te koel tussen pragtige rotsformasies."

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Pragtige area, moenie haastig wees nie en bly nog 'n ekstra dag of twee in Kakamas."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Ons het slegs daar oorgeslaap op pad huis toe. Maar daar was pragtige blomme op pad na Calvinia."

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Klein dorpie, weet nie regtig of hul iets vir toeriste aanbied behalwe oornagverblyf vir vakansiegangers wat wil oorslaap op hul reis nie."

Kenhardt, Noord-Kaap

Kenhardt Hotel

"Behalwe vir bedelaars wat voertuig omring het, geen kommentaar."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Twee supermarkte puik. Bedelaars op straat baie steurend."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage

"Baie goeie toeristedorpie, met baie om te sien en doen."

Britstown, Noord-Kaap

Rosedale Guest Cottage

"Probeer dit vermy om te oornag in die dorp Britstown."

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Bly gerus vir meer as een nag oor by Kambro. Dis kos vir die siel."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Het nie veel tyd daar spandeer nie, maar die winkels is netjies. Skoon en vriendelik."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Lovely to be in the country side."

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Dis gerieflik en sentraal vir reise na Suid- en Wes-Kaap, asook Namakwaland."

Springbok, Noord-Kaap

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Die blomme was die beste naby Springbok."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"An unexpected gem. A small one, sure, but a gem nonetheless."

Upington, Noord-Kaap

Le Must River Residence

"Enjoyed the friendliness of the Upington community."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Colesberg is 'n bekoorlike dorp met 'n ryk geskiedenis. Inni Kraal is 'n puik restaurant. Heerlikste Karookos."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Heerlik om van die gejaag weg te kom."

Prieska, Noord-Kaap

Avenue Guesthouse

"Die dorp is aan die agter uitgaan. Armoede en werkloosheid is duidelik sigbaar. Dit is jammer dat die inwoners niks doen aan die onnetheid van die dorp nie. Plastieksakke omring die dorp. Indien dit opgeruim wou word, sal die dorp sommer baie aantrekliker lyk."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"’n Moet om die museum en die Kokerboomwoud te besoek."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Calvinia was in groen gehul! Berge maak my nostalgies. My siel is gevoed!"

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Beautiful old houses. Didn't see much else."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Mooi dorpie, skoon en stil. Ideaal vir oorslaap. Pragtige kerk."

Noord-Kaap

Boereplaas Nieuwoudtville

"Nieuwoudtville is 'n pragtige, outentieke dorpie met vriendelike, gasvrye mense en 'n lekker eetplek of 2. Ons het gegaan vir die blomme, maar ook die waterval en kokerboomwoud terdeë geniet. Sal volgende keer 3 of 4 nagte bly."

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang