Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7900 reviews.

Loxton, Northern Cape

Pear Tree

"Dis 'n baie klein dorpie en daar is slegs een kafee waar mens iets kan koop om te eet. Dis rustig daar."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Die "niks" wat daar aangaan is juis die "alles". Vrede op aarde."

Springbok, Northern Cape

Sperrgebiet Lodge

"Excellent for the flower season. "

Augrabies, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"Baie duur en geen afslag vir pensionarisse nie!"

Colesberg, Northern Cape

The Barracks

"Vir ons goeie halfweghuis, swaarvoertuie by tye steurend."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Uncle Tony’s Cabin

"Pragtig en lekker besig met die blomseisoen."

Port Nolloth, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Jammer dat die Weskusdorpe so swaarkry met die visfabrieke wat so toemaak en werkloosheid wat lei to baie misbruik van alkohol en bedelaars by die winkels."

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Ek het Calvinia anders voorgestel, nogal 'n slordige dorp. "

Loxton, Northern Cape

Ou Opstal @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Stofstreep deur die Karoo a.g.v omgedolwe paaie en baie verwaarloos voorgekom as gevolg daarvan. Ons was teleurgesteld na almal se romantisering van dié dorpie. Moenie as toeris op 'n Sondag daar aankom en enige lewe vind nie. Kon nie eens iewers 'n openbare toilet vind nie. Omgewing was vreeslik droog, maar dis winter en verstaanbaar onder die omstandighede."

Hopetown, Northern Cape

The Big Tree Guest House

"Vriendelike mense. Lekker om kinders in die straat te sien speel. Die ou wabrug se aanduiding buite die dorp het ontbreek, maar kon dit wel opspoor."

Williston, Northern Cape

Annie's Inn

"Small town with not many attractions. Ideal for a stopover."

Port Nolloth, Northern Cape

Peaceful Place

"Port Nolloth het ons verras. Ons het lang ente op die strand gaan stap en het veilig gevoel die hele tyd. Van die inwoners het kom groet en te lekker gesels. Ek kan sien dat 'n mens werklik daar kan rus. Die hotel se aandete was smaaklik. "

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Verken die omgewing. Klim uit die kar en stap. Grondpaaie goed in stand gehou, ’n sedan-kar kan maklik die omgewing goed verken. Ondersteun die teekamer en verkope in die kerksaal gedurende die lente. Om Kuiervreugde te besoek is aan te beveel. Blommekyk is gratis - ondersteun asb. plaaslike ekonomie op soveel ander maniere as moontlik."

Kuruman, Northern Cape

Kalahari Hide

"Moffat kerk puik. Kuruman swak, vervalle en vuil."

Springbok, Northern Cape

Nettie's Overnight Accommodation

"Mooi skoon dorp, baie om te sien in omgewing."

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Mooi, netjiese, skoon dorp. Vriendelike inwoners."

Carnarvon, Northern Cape

Magrieta's Guesthouse - Laventelbos

"Net 1 nag geslaap en nie juis die dorp besigtig nie. Die Korbeelhuis was toe, jammer genoeg."

De Aar, Northern Cape

Oppiplot

"Stasie baie vuil met huise rondom."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Die perfekte plek om as basis te gebruik wanneer 'n mens die omgewing wil verken."

Springbok, Northern Cape

Kliprand Guesthouse

"Die infrastruktuur het nie bygehou met die ontwikkeling in die dorp nie. Die paaie in die dorp is in 'n haglike toestand met diep gate in die teer."

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Wonderlik en baie om te sien en beleef."

Kuruman, Northern Cape

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"Kuruman het drasties agteruitgegaan sedert ons laaste besoek."

Soebatsfontein, Northern Cape

Soebatsfontein Guest Lodge

"Baie sentraal geleë vir blommekyk."

Calvinia, Northern Cape

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Vir wanneer dit blommetyd is - definitief."

Springbok, Northern Cape

Namakwa Chalets

"At the height of the tourist flower season, you would expect Springbok to be welcoming to visitors, but in our experience, this was not the case. There was no operating visitor information in the town and restaurants were shut on weekends. Other people we met in the area had also been snubbed by resident locals when asking for advice or directions."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"The town has a lot of potential for further development. A lot of socio-economic uplifting required but one definite stop must be Karoo mega stop."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Bly gerus hier oor."

Page
Page 107 - Showing 3181 to 3210
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers