Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7900 reviews.
"Ideal for viewing flowers and a number of other historical occurences"
"Williston is 'n pragtige klein dorpie met een van die beste restaurante wat ons al gesien het. "
"Loeriesfontein is geskik vir blommeseisoen. In die dorp self is daar nie veel te sien (waarvan ek weet nie) as die windpomp-museum wat regtig 15 min neem om deur te stap."
"Dit was ongelukkig baie koud en reënerig tydens ons besoek. Blommekyk was nie moontlik nie."
"We found the people of the area very friendly and helpful. Also had my vehicle serviced at Springbok Toyota and they went out of their way to service my vehicle while I waited. Service which you do not find in cities. We came to see the area and the flowers which were in season and it was a very memorable holiday."
"Die blomme was vanjaar tot in die dorp. Pragtige plek en sentraal vir rondom reis."
"Klein Karoodorp wat nogal baie het om te bied. Die museum, die dorp se argitektuur, die omgewing en die mense se vriendelikheid laat jou net tuis voel."
"Dit was 'n regte Weskus-bekoring om daar te kon wees. 'n Rustige, netjies dorpie met vriendelike en hulpvaardige mense."
"Daar is baie akkommodasie beskikbaar en sorvuldiglik moet nagegaan word oor die bespreking, voordele en nadele. Wat jy gegee word is wat jy voor betaal en bespreek het."
"Springbok is only a travel destination when the flower seasons is on."
"Aangeneem verras. Baie om te sien in 'n baie klein plekkie. Gaan besoek gerus Spitfire Rock en pak gerus 'n picnic-mandjie en sommer 'n lekker bottel wyn en geniet die uitsig. Beste in die kontrei!"
"Paaie in die dorp is in ’n swak toestand. Die Goegap-reservaat was die besoek werd en 'n juweel vir blomme kyk."
"Baie oulike dorpie met interessante geskiedkundige agtergrond, baie besienswaardighede in die nabye omgewing."