Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Loxton, Noord-Kaap

Karoonag

"Slegs 'n oornag-plekkie op die pad."

Springbok, Noord-Kaap

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Ideal for viewing flowers and a number of other historical occurences"

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"Williston is 'n pragtige klein dorpie met een van die beste restaurante wat ons al gesien het. "

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"Loeriesfontein is geskik vir blommeseisoen. In die dorp self is daar nie veel te sien (waarvan ek weet nie) as die windpomp-museum wat regtig 15 min neem om deur te stap."

Springbok, Noord-Kaap

Kliprand Guesthouse

"Dit was ongelukkig baie koud en reënerig tydens ons besoek. Blommekyk was nie moontlik nie."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Meer vir die "ouer" reisiger. Nie noodwendig geskik vir kinders nie."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Uncle Tony’s Cabin

"Beautiful, but better if the sun shines."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Accommodation

"Die strate is gehawend. Agteruitgang is so jammer."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"We found the people of the area very friendly and helpful. Also had my vehicle serviced at Springbok Toyota and they went out of their way to service my vehicle while I waited. Service which you do not find in cities. We came to see the area and the flowers which were in season and it was a very memorable holiday."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse

"Die blomme was vanjaar tot in die dorp. Pragtige plek en sentraal vir rondom reis."

Hopetown, Noord-Kaap

The Big Tree Guest House

"Ry deur om padlengte op te breek."

Upington, Noord-Kaap

Ditsem Gasteplaas

"Upington is definitief 'n moet!"

Calvinia, Noord-Kaap

Die Hantam Huis

"Pragtige, skoon dorp."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"Klein Karoodorp wat nogal baie het om te bied. Die museum, die dorp se argitektuur, die omgewing en die mense se vriendelikheid laat jou net tuis voel."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Dit was 'n regte Weskus-bekoring om daar te kon wees. 'n Rustige, netjies dorpie met vriendelike en hulpvaardige mense."

Upington, Noord-Kaap

Avond Rust Guest House

"Daar is baie akkommodasie beskikbaar en sorvuldiglik moet nagegaan word oor die bespreking, voordele en nadele. Wat jy gegee word is wat jy voor betaal en bespreek het."

Pofadder, Noord-Kaap

Wickenshuis Gastehuis

"Klein dorpie maar vreedsaam."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Small Hotel

"Dorp is maar vuil en verwaarloos."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"Bekommerd oor die armoede en agteruitgang van die dorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Perfekte stop vir een of twee nagte."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Springbok is only a travel destination when the flower seasons is on."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Aangeneem verras. Baie om te sien in 'n baie klein plekkie. Gaan besoek gerus Spitfire Rock en pak gerus 'n picnic-mandjie en sommer 'n lekker bottel wyn en geniet die uitsig. Beste in die kontrei!"

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Paaie in die dorp is in ’n swak toestand. Die Goegap-reservaat was die besoek werd en 'n juweel vir blomme kyk."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Die snelweg se verkeerklank steurend."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage

"Baie oulike dorpie met interessante geskiedkundige agtergrond, baie besienswaardighede in die nabye omgewing."

Blad
Blad 108 - Wys 3211 tot 3240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang