Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Baie vriendelike mense. Die plaaslike mense lag maklik vir die simpel Gautenger se grappies. Die diens is baie goed in die gastehuis, restaurante en kuierplekkies. Die dorp is oor die algemeen baie skoon en verseker die moeite werd om te besoek."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Wat 'n verrassing! So blertsie teen die Weskus, vriendelike mense en die mooiste mooiste kuslyn! Die wrak is maklik om by uit te kom en as jy graag foto's neem gaan jy baie besig wees. Hondeklipbaai is ook redelik sentraal vir blommekyk of duine ry en ook om net stadig te stap en die lewe in te neem. Ongelukkig is daar maar bedelaars waarop gelet moet word, maar hulle los jou gou uit as jy nie reageer nie."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"Loeriesfontein was baie netjies en skoon. Dit was baie rustig en niemand het kom pla nie. Natuurskoon deur die berge op pad na Nieuwoudtville is besonders mooi."

Augrabies, Noord-Kaap

Orange Guestfarm

"Naby die valle. Die dorpie is maar klein en het nie ander besienswaardighede nie,"

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters

"Baie mooi blomme gesien. Tyd baie geniet."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Was te kort daar, maar het na die blomme gaan kyk by die Skilpad-reservaat."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Hondeklipbsaai is 'n mooi bestemming. Daar is besienswaardighede al is dit so 'n klein plekkie."

Augrabies, Noord-Kaap

De Oude Stoor Gastehuis

"Dit is nou mooi, maar ek dink in reënseisoen sal dit asemrowend wees."

Kakamas, Noord-Kaap

Meerkat Compound

"Kakamas is ryk aan interessante plekke. Kaarte van die omgewing met aanwysings na die plekke sal 'n groot bate wees."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

The Nedersetting Nieuwoudtville

"The flowers were spectacular in town and along the roadside just outside town."

Noord-Kaap

Toekoms Farm Self-catering Accommodation

"A place with many gems to be discovered."

Kuruman, Noord-Kaap

Amaziah Guesthouse

"Not many tourist attractions that we know of."

Carnarvon, Noord-Kaap

15 on Mostert

"Dorpie bied nie veel vir die toeris nie."

Fraserburg, Noord-Kaap

Loveable Karoo Huisie

"It basically has nothing. It's good for a stop over destination, but watch out for the gravel roads, make sure you either have a 4x4 or make sure you plan your tar road route."

Meltonwald, Noord-Kaap

Melton Wold Guest Farm

"Sal dit beslis aanbeveel. Sal beslis weer daar wil gaan kuier."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Asemrowend mooi. Al my verwagtinge is oortref."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"Mooi omgewing en blomme!"

Garies, Noord-Kaap

Middelkraal Accommodation

"Baie mooi omgewing en blomme."

Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units

"Was aangenaam verras deur Prieska as klein plattelandse dorpie. Skoon en netjies met verskeie aantreklikhede. Besoek gerus Excelsior Antique Village."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Dis is ’n moet om die plekkie te besoek."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

By die Baai

"The village and surrounding area has a lot to offer. The Namaqua National Park is a must. A visit to Spoiegrivier caves, the seal colony and farm museum are attractions in the area. Pity it is not marketed more."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Baie lekker ondervinding met die mooiste natuur en omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Innie Kraal had good food and service."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Accommodation

"Geen eetplekke of kafees oop op naweke nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Mimosa Guest House

"Colesberg is gemaklik geleë met vele restaurante vir heerlik eet."

Blad
Blad 111 - Wys 3301 tot 3330
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang