Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Port Nolloth is a quiet, small, friendly West Coast town, ideal for slowing down and enjoying beach walks and sundowners on the veranda or at "Sunsets", a local restaurant."

Kuruman, Noord-Kaap

Kuruman Leach Lodge

"A disappointing town. Moffat's Mission Station is closed with nobody to assist should you want to know the history or look around."

Upington, Noord-Kaap

BeMyGuest

"Baie mooi dorp."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Perfek geleë vir die pad af Kaap toe vanaf Pretoria."

Upington, Noord-Kaap

Tramonto Lodge

"Managed to take family to Augrabies National park - bucket list ticked."

Upington, Noord-Kaap

Ambiente Budget Accommodation

"The place to visit and learn more about Northern Cape Province in RSA."

Colesberg, Noord-Kaap

Hartklop Eer die Lewe

"Ek is mal oor Colesberg. Dis 'n mooi, geskiedkundige dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Berry Hill Guesthouse

"Ons het heerlik geëet by Die Plattelander."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"We love the Namaqualand and their people. The hospitality of the Namaqualanders is something very special to experience."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Pragtige, skoon dorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Slegs 'n deurgaandorp, erg baie trokke op die pad."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Slegs 'n deurgaandorpie."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Lekker vir oorslaap op pad na jou bestemming."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Dink my 3 sterre vir Coleberg as toeristebestemming is maar laag weens die hartseer feit dat die dorpie baie verwaarloos is, maar so ook is menigte ander kleiner dorpies in ons land. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Police should have more control at eateries on a Saturday afternoon and evening to do something about the street children."

Springbok, Noord-Kaap

Leopard Tree Guesthouse

"Met my volgende besoek aan Springbok sal ek weer daar kom slaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Neat town. Friendly people. Well-situated stopover point for Western and Eastern Cape."

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Baie geskiedenis en goeie bestemming vir oornag op pad na en van Kgalagadi."

Noord-Kaap

Dreghorn Kalahari Game Farm

"Vriendelike mense en rustige kampplekke."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die omgewing is pragtig en die Kokerboomroete is werklik 'n besoek werd. Die hoogtepunt is natuurlik die Augrabiese Waterval en Natuurreservaat met 'n restaurant waar ons 'n heerlike ete geniet het."

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Vosburg is die mooiste dorpie met goed versorgde geboue."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Lekkerste plekkie in die Weskus met mooiste mense. Rus vir jou siel."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Lekker plek en lekker mense."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Lekker plek en lekker mense."

Kakamas, Noord-Kaap

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Mooi plek wat soveel opsionele besigtighede het."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang