Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Askham, Noord-Kaap

Kalahari Sands Gastehuis

"Dankie Askham. Soos Appel sing in sy liedjie Kalahari, het jy ons op die horison verwelkom."

Upington, Noord-Kaap

Versamelnes Guest Accommodation

"Goeie restaurante en vriendelikheid."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Tranquillity

"Tipiese Klein-Karoo-dorpie."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Die dorpie self is baie verarm, maar is stadig maar seker weer besig met 'n oplewing. Die Transkaroo Hotel bedien heerlike ontbyte aan wat ons verslind het en daar is allerhande tuisgemaakte snuisterye en handewerk wat die mense van die gemeensskap in die eetsaal verkoop. Stop gerus daar, daar is pragtige ou geboue, 'n fotograaf se droom, en hoe meer toeriste weer hierlangs ry, hoe vinniger kan die dorpie weer op sy voete kom. Ry die N12, dis regtig die moeite werd."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Rustigheid is die wagwoord! Pragtige skoon Karoodorpie met vriendelike mense."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"You definitely have to put this on your bucket list even if you don't stay over. Manna restaurant has a very good menu even caters for vegetarians"

Colesberg, Noord-Kaap

Featherhouse

"A convenient halfway stop travelling from Joburg to Cape Town. "

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Is maar soos enige klein dorpie, het sy eie karakter."

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Britstown Hotel se kos is die beste. Lekker tuisgemaakte kos."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Great dam village with access to boat trips, fishing and boating in general - very quiet end of the Great Karoo, lovely spot to visit."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"My gunsteling plek vir 'n vinnige naweek wegbreek."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Interesting little place, enjoyed mixing with locals at the restaurant and pub. "

Carnarvon, Noord-Kaap

Out of Africa Lodge - Out of Africa Guest Houses

"Very small town with limited facilities."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Chargo Padstal 'n aanwins."

Vanderkloof, Noord-Kaap

The Folly

"Lovely destination, peaceful and scenic."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Verbetering in die dorp se netheid was opvallend."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Dorpie is verskriklik skoon."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Williston is diep in die geskiedenis van die Karoo en Noord-Kaap. Selfs al ry jy net deur of oornag een aand daar, die mense is gasvry, altyd behulpsaam en geniet 'n geselsie."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Goeie wegbreek van al die geraas. Werklik 'n plek as jy net wil rustig wees. Pause and reflect!"

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Spandeer ten minste 2 volle dae daar sodat jy lekker kan gesels met Giel by Morrison Koffiewinkel, die museum kan besoek en sommer net die dorpie en sy mense kan waardeer!"

Vanderkloof, Noord-Kaap

Lê-Ke-Plekkie Gastehuis

"Goeie ligging vir oorslaap, twee of drie aande vir reisigers wat met vakansie is tot kontrakteurs wat 'n blyplek nodig het."

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"Dorp is bietjie vuil, maar ons het lekker gebly en sal beslis weer daar oornag in die toekoms!"

Colesberg, Noord-Kaap

Berry Hill Guesthouse

"Oulike, plattelandse dorpie."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Springbok is a town in Northern Cape that has your popular takeouts and retailers. It is ideal for overnight stays when traveling long distances or if you have business in the vicinity."

Noord-Kaap

Jonkershoek Guest Farm

"The province and its people are very welcoming!"

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Ek het verlief geraak op die Karoo in Colesberg. Dit was so rustig en die kos was fantasties. Vriendelike mense."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang