Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Fraserburg, Noord-Kaap

Klipheuvels Guest Farm

"Fraserburg is 'n tipiese Karoodorpie propvol karakter."

Augrabies, Noord-Kaap

Kameeldoring Camping

"Wees voorbereid vir muggies. Veral na 'n vloed."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Colesberg is die uitstekende oorslaap wanneer jy Kaapstad of George toe gaan. Daar is redelike goeie eetplekke wat tipiese Karoogeregte bedien."

Douglas, Noord-Kaap

Riviera @ Vaal

"Although I'm not a native of Douglas or the Northern Cape, I felt like I belonged. The Landzicht wine cellar is worth a visit. Their wines are of the highest quality and their various awards speak of it."

Upington, Noord-Kaap

Aan't Kanaal B&B

"Kalahari Mall was naby aan die B&B en het alles wat 'n mall benodig."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Oudeklip Gastehuis

"Mooi en interessante area met genoeg om te sien en te doen."

Loxton, Noord-Kaap

Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"A unique and very special part of the karoo. Its remoteness is part of its charm, and the drive to or from Beaufort West is stunning and worth taking slowly."

Kuruman, Noord-Kaap

Kalahari Hide

"Dit is 'n lekker plek maar die paaie is baie sleg."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Fisherman's Cottage

"Die beddegoed en handdoeke was top kwaliteit!"

Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska

"Oor die algemeen is inligtingsdienste nie baie ingelig en behulpsaam nie. Plekke wat ons besoek het was vuil en onversorg."

Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Farm

"Die straatwagte is nie betroubaar nie. Ons het beleef dat hul met motors se alarms lol."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Interessante dorp met mooi ou huise en museum in die ou sinagoge. Goeie Spar en OK Grocer met vars produkte. Goeie oorslaapplek naby Cederberg en Namakwaland."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Nollie's

"Hawe is nie in goeie toestand nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Very cute little place - definitely will come back again."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Baie klein, interessante dorpie."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Britstown is not really a destination, more a stop-over on the way to your destination."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Die hospitaal het baie goeie diens gelewer."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Interesting little town. Had a lovely meal at Die Plattelander restaurant - friendly vibe and people so friendly."

De Aar, Noord-Kaap

De Herberg Lodge

"Sentraal geleë vir reise na Namibië."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Lovely town, with many options for overnight stays and restaurants."

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Pomp

"Oulike, skoon dorp."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Mooie Noord-Kaap op sy beste."

Loxton, Noord-Kaap

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"It is useful for an overnight stop. It's a quaint village but with no reason to stay much longer than a night."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Die area is asemrowend."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Absoluut puik. Mens moet dit een keer in jou lewe besoek."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Colesberg was en sal nooit 'n toeristebestemming wees vir my nie, dit is slegs 'n oorslaapdorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Colesberg het mooi plekkies, ongelukkig bietjie vervalle. Goeie restaurante met lekker boerekos."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Lekker restaurante met McDougallbaai wat pragtige vakansieverblyf het wat nabygeleë is."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang