Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7949 reviews.
"Dit was 'n regte Weskus-bekoring om daar te kon wees. 'n Rustige, netjies dorpie met vriendelike en hulpvaardige mense."
"Daar is baie akkommodasie beskikbaar en sorvuldiglik moet nagegaan word oor die bespreking, voordele en nadele. Wat jy gegee word is wat jy voor betaal en bespreek het."
"Springbok is only a travel destination when the flower seasons is on."
"Aangeneem verras. Baie om te sien in 'n baie klein plekkie. Gaan besoek gerus Spitfire Rock en pak gerus 'n picnic-mandjie en sommer 'n lekker bottel wyn en geniet die uitsig. Beste in die kontrei!"
"Paaie in die dorp is in ’n swak toestand. Die Goegap-reservaat was die besoek werd en 'n juweel vir blomme kyk."
"Baie oulike dorpie met interessante geskiedkundige agtergrond, baie besienswaardighede in die nabye omgewing."
"The reason for our stop over was because it was the closest town for us to reach after viewing Augrabies Falls."
"Kon nie 'n behoorlike opinie vorm nie, aangesien ons laatmiddag daar aangekom het en vroegoggend weer vertrek het. Vorige besoeke 'n paar jaar gelede was baie aangenaam."
"Loved Upington; Enjoyed a superb supper at the Red Ox Restaurant. Friendly service."
"Die netheid van die dorp is opvallend en ook die woongebiede is baie netjies en die basiese onderhoud word daagliks gedoen. Ek reis op 'n gereelde basis deur klein dorpies in die Wes- en Noord-Kaap en vir seker is Port Nolloth 'n voorbeeld vir die meeste van hulle sover as netheid betref. Iemand in die dorp bestuurspan maak vir seker 'n groot verskil met natuurlik die ondersteuning van 'n baie trotse gemeenskap."
"Interesting little place with one 5-minutes road through, which offers a view of pretty little houses!"
"Beautiful little sleepy village at the coast. Perfect to recharge and find inner peace! Great braai spots along the coastline, stunning views. Very friendly service in local eateries."
"Maak 'n draai by Dorper slaghuis, puik diens en lekker vleis vir braai. Stap oor die hangbrug by die gholfbaan."
"Loeriesfontein is pragtig in blommetyd. As die weer egter teen jou draai is daar nie veel vermaak in Loeriesfontein nie."
"Uit vorige resensies het dit geblyk dat Soebatsfontein baie goed geleë is, maar vir ons was dit redelik ver en kan net per grondpad bereik word. Die grondpad na die park is ook sleg. "
"Great during the flower season. Otherwise it is an impoverished province."