Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.
"It basically has nothing. It's good for a stop over destination, but watch out for the gravel roads, make sure you either have a 4x4 or make sure you plan your tar road route."
"Was aangenaam verras deur Prieska as klein plattelandse dorpie. Skoon en netjies met verskeie aantreklikhede. Besoek gerus Excelsior Antique Village."
"The village and surrounding area has a lot to offer. The Namaqua National Park is a must. A visit to Spoiegrivier caves, the seal colony and farm museum are attractions in the area. Pity it is not marketed more."
"Baie lekker ondervinding met die mooiste natuur en omgewing."
"Baie goed vir die blommetyd in die area. Baie veldblomme by Verbe Farm in Augustus."
"Dis 'n pragtige dorpie met karakter, vriendelike inwoners en puik diens aan besoekers. Soveel te sien met ongelukkig veels te min tyd. Toeriste behoort minstens twee nagte hier deur te bring om die dorpie behoorlik te kan waardeer."
"Williston het 'n heerlike eetplek in die hoofstraat en baie goedkoop vir 'n ontbyt met waarde vir geld. Williston kan meer doen vir toeriste. Bv. meer besienswaardighede adverteer."
"Baie oulike dorpie met karakter en 'n paar lekker restaurante en padstalle."
"Sal dalk net my warmsak saam neem volgende keer, maar ek is baie koulik!"