Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Carnarvon, Noord-Kaap

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Carnarvon, as 'n dorp, kan soveel meer bied. Dit het ek met meeste van die klein dorpies gevind. Jy kry nie oulike geskenk-plekkies, wat deur die gemeenskap vervaardig is nie. Baie van die padstalle se goed is vol stof, verouderd en onaantreklik. Ek is seker daar is baie kreatiewe mense wat iets anders kan aanbied as net ou boeke en antieke ware."

Keimoes, Noord-Kaap

Kokerboom Lodge

"Kanoneiland was vir ons 'n verrassing."

Carnarvon, Noord-Kaap

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Canarvon het baie mooi voorbeelde van geskiedkundige Karoo-huisies en baie vriendelike mense."

Kathu, Noord-Kaap

Kathu Lodge

"'n Skoon, stil plek vir mense wat 'n goeie nag se slaap nodig het."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die Nasionale Kgalagadi Park kan gerus sy personeel oplei om meer vriendelik en behulpsaam te wees. Wanneer navrae gedoen word ontvang mens baie stomp en trae antwoorde oor die Park in algemeen asook besigtiging areas van wild."

Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis

"Perfek halfpad geleë tussen GunPoint en George."

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"Netjiese juweel-dorpie wat vir mens verras en sielerus gee. Ondersteun gerus die mense en hul besighede."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Augrabies Nasionale Park is 'n moet-sien en 'n moet-beleef."

Springbok, Noord-Kaap

Kliprand Guesthouse

"Die ideale omgewing om te besoek gedurende die blommetyd."

Kleinsee, Noord-Kaap

The Beach Cottage Kleinzee

"Although it is a very small towm, you can find all you need there, from fuel to tomatoes and meat. The Namaqua Nature reserve is really not far away so one can stay there and drive out for the day, wether you want to do the coastal park route or drive to Garries on the N7 and work your way up to Skilpad rest camp via the reserve back to Koingnaas and then back to Kleinzee. That is an awesome route to travel and you will see all there is to see."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Dit was seker n wonderlike plakkie toe mense nog omgegee het, maar die plak is vervalle met half afgebreekte geboue en rommel wat in die geboue ophoop. Hulle sal regtig moet saamstaan en begin om die plek reg te kry, anders gaan hulle totaal en al verval. Dit is baie mooi daar, maar die inwoners sal moet inspring en werk maak."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Hotel

"Wonderlike mense ontmoet."

Springbok, Noord-Kaap

Mountain View Guesthouse

"Springbok is not the biggest town but it has everything you need, along with very friendly people. And best of all, it has easy access to the best flower sightings."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"Dis dalk te rustig vir my. Daar is geen winkel wat braaivleis of tydskrifte verkoop nie. Net klein tuck shops. Ek sal persoonlik nie meer as 2 aande daar deurbring nie."

Keimoes, Noord-Kaap

De Akker Cottages

"The dried fruit, dates and produce of this district are a must!"

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Good place to stop on a long journey."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Skoon, netjies dorp en vriendelike mense."

Keimoes, Noord-Kaap

Kokerboom Lodge

"Keimoes is one of our favourite towns. It has a logical layout and everything is well-marked, so no wondering in which direction to travel."

Upington, Noord-Kaap

At Home

"Dis lieflik geleë langs die Oranjerivier en met die wynverbouing in die omgewing is dit 'n heerlike bederf! Mal oor Upington!"

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Baie mooi dorp."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Oudeklip Gastehuis

"Baie mooi dorpie met pragtige natuurskoon."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Springbok is 'n tipiese plattelandse dorpie waar alles Saterdagmiddag rondom middagete toemaak, so maak seker dat jy alles klaar gekoop het wat jy dalk benodig voor middagete. Almal weet dis 'n lekker bestemming waarvandag mens vroeg-oggend tot in Windhoek kan ry, maar wie sou ooit kon dink watter fantastiese bestemming dit is om die blomme in Namakwaland te geniet? Ons het Springbok baie geniet en sal beslis weer gaan kuier!"

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Sal sommer daar wil gaan aftree!"

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Soos baie plattelandse dorpies is daar maar agteruitgang. Ek was al 4 keer daar die afgelope 21 jaar. "

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Oudeklip Gastehuis

"Ons het ’n inligtingkantoor gesoek."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Die beste halfweg stop."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Vriendelike mense, heerlike resturante en wegneem-winkeltjies. Sal baie beslis weer Port Nolloth besoek vir 'n langer tydperk."

Blad
Blad 114 - Wys 3391 tot 3420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang