Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7847 reviews.

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Die mense is net so vriendelik."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Hondeklipbaai is 'n baie klein, stil dorpie. Ons het twee aande by Nicky oornag om die skeepswrakketoer van Dudley Wessels by te woon. Dit was 'n besondere daguitstappie gewees en ek kan dit definitief aanbeveel. Moet 4x4 vir die roete bring. Geen groot winkels, so bring maar jou vleisie en goedjies saam om 'n lekker braai op jou stoepie reg by die see te geniet."

Colesberg, Northern Cape

Sunset Chalets

"'n Great halfway stop op pad na George/Mosselbaai."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Great position for a halfway stop between WC and Gauteng."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"As jy wil wegbreek uit die stad en jouself weer wil vind sal ek dit hoogs aanbeveel."

Colesberg, Northern Cape

Colesview Guest House

"Colesberg is baie koud, maar sal aanbeveel om dar oor te slaap. "

Williston, Northern Cape

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Pragtige Karoodorp wat rus vir die siel bied!"

Hondeklipbaai, Northern Cape

HonneHokke Resort

"Pragtige baai, rustige dorpie. Moenie veel verwag nie, daar is eintlik niks. Jy gaan soontoe vir rus."

Carnarvon, Northern Cape

Die Skuilplek

"Mens moet dit beleef!"

Fraserburg, Northern Cape

Klipheuvels Guest Farm

"Het die fossieltoer geniet."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Na die streeksreën loop die pragtige waterval 'n paar kilometer buite die dorp. Dis 'n moet sien. Pragtige berglandskap in die omgewing en op pad na die Kokerwoud. Sien uit om die blommeskouspel te sien in Augustus/September."

Springbok, Northern Cape

Hananja Lodge and Restaurant

"Dit is 'n besonderse besige dorp en jy soek partykeer waar jy moet wees. Jammer dat ons nie die keer die beste Steakhouse kon besoek nie - ek praat van die Taurin."

Carnarvon, Northern Cape

Sandrivier Gasteplaas

"Die dorp is ongelukkig baie verwaarloos. "

Vanderkloof, Northern Cape

Waterfront Boutique Hotel

"Pragtige, rustige en veilige plek."

Northern Cape

Toekoms Farm Self-catering Accommodation

"Ongelooflike mooi vistas met lekker, onverwagse verrassings. Klim uit die voertuig en waardeer die omgewing. Goeie kamera en verkyker is 'n moet."

Richmond, Northern Cape

Be Blessed Selfcatering

"We didn't have time to visit the bookshops and the museum."

Calvinia, Northern Cape

Donkieshoek

"Calvinia is 'n pragtige dorpie in die Groot-Karoo, met die mooiste bergreeks en vlaktes. Sal graag weer Calvinia in die toekoms wil besoek."

Loxton, Northern Cape

Ou Opstal @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Loxton appears to be a pretty town. There were quite a few accommodations offered."

Upington, Northern Cape

Namibsa Self-catering

"Vol-lewe-dorp. Baie om te sien."

Keimoes, Northern Cape

Ou Skool Guest House

"Die plek kan gerus meer aggressief bemark word."

Port Nolloth, Northern Cape

SeaSide Self-Catering

"Slegte tyd gevang - Covid-inperking."

Upington, Northern Cape

Desert Palace Hotel

"Netjiese dorp met vriendelike mense."

Douglas, Northern Cape

Riviera @ Vaal

"Ondersteun die platteland - dit is oor en oor die moeite werd."

Vosburg, Northern Cape

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n baie klein Karoo-dorpie. As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Ons het in Colesberg oornag, maar het al in die verlede langer tye daar spandeer. Pragtige dorpie, heerlike stapgeleenthede en baie plekke in die omgewing om te besoek."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Ons is baie erg oor die Kalahari en sy mense. Dis so rustig daar en die duine is 'n belewenis"

Northern Cape

InchCape

"Sal meer wildsplase vir oornag verblyf wou sien."

Page
Page 115 - Showing 3421 to 3450
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers