Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.06 uit 5 gekry volgens 3824 resensies.
Christa R. - 29th April 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sal beslis weer daar gaan inloer. Sal net ander akkommodasie kies.
Elbé B. - 28th April 2019
staying in Blydeville, Noord-Kaap
Dit is naby 'n groot inkoopsentrum as jy dringend iets sou nodig hê. Dit is ook naby die middedorp en al die besienswaardighede is maklik binne bereik.
Aldi N. - 28th April 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is 'n rustige en gerieflike plek om te oornag wanneer mens lang pad ry.
Hessie V. - 28th April 2019
staying in Griekwastad, Noord-Kaap
Netjiese skoon dorp. Die Proviant restaurant is puik!
Sarel En Santa V. - 27th April 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Goed gewees om te sien.
Frank W. - 27th April 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Excellent for an overnight stay.
Nicolene H. - 27th April 2019
staying in Hanover, Noord-Kaap
Pragtige ou geboue en kerk. Die omgewing sal seker iets besienswaardig oplewer.
Roxanne R. - 27th April 2019
staying in Noupoort , Noord-Kaap
Area is quiet and rustig, very small but welcoming town.
Willie S. - 25th April 2019
staying in Loxton, Noord-Kaap
Besonders.
Hanneke V. - 25th April 2019
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Blikkies bar moet gesien word.
Lee B. - 25th April 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Perfect for a stopover.
Basie N. - 25th April 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Relatief skoon en netjies.
Maryna M. - 24th April 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
Eienaar het vir ons 'n kaart voorsien van Springbok, wat vir my baie van hulp was. Daar was baie min inligting soos waar kan mens gaan uitry en sommer net koffie onder 'n boom drink, sulke basiese inligting. Almal soek nie noodwendig 'n restaurant nie.
Gert H. - 23rd April 2019
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Paaie is sleg en onooglike vullishoop by ingang van die dorp. Bedelaars pla.
Johan R. - 23rd April 2019
staying in Barkly-Wes, Noord-Kaap
Die mense daar kry swaar, probeer die plaaslike besigheid ondersteun.
Peter B. - 23rd April 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland is 'n moet op jou lysie, want die dorp is tipies Karoo-gasvryheid. Besoek die Sterland wat deur Jurg aangebied word. Oulike winkeltjies en eetplekke. Die pad op pad na Sutherland is ook pragtig.
Bernard M. - 23rd April 2019
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Good number of memorable sites and visiting venues.
Janetta V. - 23rd April 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ek het in die Karoo groot geword en daarom is dit altyd 'n plesier om in Colesberg te oornag en die wonderlike eetplekke te ontdek. En natuurlik, ruik die lug net anders in daardie deel van ons land!
Elizabeth S. - 23rd April 2019
staying in Groen Kalahari, Noord-Kaap
As jy wil rus, is die jou plek.
Stefanie S. - 23rd April 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
Pragtige omgewing.
Stefanie S. - 23rd April 2019
staying in Groen Kalahari, Noord-Kaap
Sal nie weer deur Groblershoop ry nie.
Piet B. - 22nd April 2019
staying in Noord-Kaap
The Northern Cape has great potential but has a negative factor of distance! It is a thousand km from East London and probably the same - if not more - from other cities. Keeping top class facilities will counteract this negativity!
Sandra R. - 22nd April 2019
staying in Noupoort , Noord-Kaap
Rustig.
J W. - 22nd April 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
Noord-Kaap jou sy eie bekoring in en ons ondervind dat Springbok 'n baie lekker ontspannende atmosfeer het. Alle belangrike winkels is daar sou jy iets soek.
Hennie V. - 22nd April 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Net reg vir oorslaap na n lang rit.
Abigail P. - 21st April 2019
staying in De Aar, Noord-Kaap
Aangename, vriendelike mense. Uitstekende kos by Essence Restaurant.
Jeanette C. - 21st April 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ideale rusplek tussen Gauteng en Kaapstad.
Wessel P. - 19th April 2019
staying in Oosterville, Noord-Kaap
Quiet area.
Saartjie En Frik S. - 19th April 2019
staying in Loxton, Noord-Kaap
Mooi skoon dorp. Rustig en vriendelik.
Saartjie En Frik S. - 19th April 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Beperk tot sekere belangstellings. Sterre, koue, toeris wat die land wil sien.
Nicolaas D. - 19th April 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Baie rustige dorp met alles en almal baie vriendelik en behulpsaam.
Trudie S. - 18th April 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Pragtige plek. Vriendelike mense. Lekkerste koeksisters by die slaghuis!
Eddie C. - 17th April 2019
staying in Britstown, Noord-Kaap
Good halfway stop en route to Cape Town.
James B. - 16th April 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Ek sal dalk daar wil aftree.
Linda J. - 15th April 2019
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Unfortunately the town is starting to look unkept.
D B. - 15th April 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Baie leersame ondervinding. Ons het die aandsessie na Jurg gegaan om die sterre te kyk en sy aanbieding daarvan baie geniet.
Rina B. - 14th April 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Nie regtig rond beweeg om 'n opinie te kan vorm nie. Mense is wel vriendelik.
Gerald V. - 13th April 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Sal graag weer in Colesberg oornag en die plek beter leer ken.
Linda D. - 12th April 2019
staying in Britstown, Noord-Kaap
Klein, maar vol doen aan vereistes.
Sonet P. - 11th April 2019
staying in Kathu, Noord-Kaap
Baie lekker dorpie, mooi wêreld en lekker eetplekke, nuwe winkelsentrums.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za