Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B

"Mense is baie aangenaam."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Dit is 'n baie klein en verlate dorpie met lieflike natuurlike besienswaardighede. 'n Plek om te besoek as jy van seekos hou en wil afskakel van die stad se gedruis."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Uitstekende oornagstop wanneer op reis tussen Gauteng en Wes-Kaap."

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"The streets are not well-lit and we couldn't see if there were any directions shown to the guest house. Had to really drive slowly as the street was dark."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Dronk man wat my bietjie gepla het waar ek gestop het voor die gebou."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Mooi dorpie met baie karakter."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Nice place to explore over a weekend. Mountain pass is spectacularly beautiful when it is green."

Augrabies, Noord-Kaap

The Falls Guest House

"Dit was 'n wonderlike ervaring om die gebied te besoek en in die plaaslike gasvryheid te deel."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Port Nolloth was goed vir die wegbreek van alle bedywighede."

Upington, Noord-Kaap

Abbiamo Guest House

"Dorp se netheid het opgeval."

Springbok, Noord-Kaap

Nettie's Overnight Accommodation

"Slegs oornagdorpie, maar ons het nie in die groter omgewing gekuier nie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"'n Vergete dorpie met baie armoede."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"'n Natuurwonder. Spyt dat ons nie al vroeër die valle ontdek het nie. Die restaurantpersoneel is baie vriendelik, kos heerlik en bekostigbaar, personeel by die hek het ons onmiddelik welkom laat voel. Alles baie skoon en netjies."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Heerlike ontbyt by Die Ou Lady."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Dis net 'n oorslaapdorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Altyd lekker om in die Karoo/Calvinia te oornag. Uitstekende restaurant - Blou Granaat."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Clean, beautiful place."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Mooi skoon dorp en sentraal geleë vir oorbly met reis na die Kaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Hartklop Eer die Lewe

"Inni Kraal restaurant is a definite favourite."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Port Nolloth is 'n oulike dorp met baie karakter."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Baie goeie bestemming wanneer jy Namakwaland of die Tanwa Karoo besoek."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Goeie oornagplek."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Kry die gevoel dat dorp netjieser raak."

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"'n Mooi, klein Oos-Kaapse Karoodorp."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Abbastanza

"Beautiful and very friendly."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Daar is baie van niks!"

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Beautiful Karoo town with massive trees and a magnificent church building. Quiet rest on a long journey."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang