Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7847 reviews.
"Daar is nie baie om te doen nie, maar dit was heerlik om op die strand te kon wees en die kinders kon lekker elke dag swem. Wat ook baie opvallend was is dat daar nie sommer net in strate gedrentel word nie. Hondeklipbaai is ’n lekker rustige plekkie vir wegkom en om te rus."
"Dis regtig baie afgeleë. Mooi wit strandjie. Ou skeepswrakke om te sien en Spat klip."
"Britstown is a great place to stopover between the Western Cape and Free State but not necessarily a destination in itself."
"Onlangs hierheen van Gauteng na Upington verhuis. Noord-Kaap het meer verskeidenheid as wat die meeste mense besef. Ons Gauteng-vriende begin al hoe meer hierheen reis na aanleiding ons ervarings."
"Plattelander is an awesome restaurant in Colesberg, great value for money and divine food and service is the best."
"It is apparently known as the Book Town of the country. Some interesting old buildings."
"Was aangenaam verras met die dorp en wat die dorp bied. Inwoners is vriendelik. Dorp is skoon. Sal definitief weer die dorp besoek."
"Dorp moet net beter bemark word dit kan 'n ongelooflike vakansiedorp en aftreeplek wees."
"Urgent assistance needed regarding lack of electricity. The nature reserve has apparently been closed since the start of Covid! Sanparks is open. And then the prime holiday resort (government owned) is still closed. Die Oewer I think it's called. What a pity."
"Wonderlike plek om te besoek. 'n Plek van net stil word en die wonder van die natuur te geniet."
"Ons as gesin is hou baie van Colesberg, ons maak seker dat ons darm iewers in ons vakansie reis daar uitkom!"
"Lees bietjie op oor SKA. Ons was glad nie bewus van hierdie projek nie en ons gasvrou het ons voorsien van 'n wonderlike info blad wat die nuuskierigheid prikkel om verder navorsing te doen. Absolute juweel dorp!"
"Onverwagse oase in die Karoo. Grondpaaie met 'n fantastiese restaurant - Manna! Die Karoo-mense is vriendelik en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel!"
"Mooi dorpie, maar ek was ietwat geskok oor die verval in die mooi dorpie. Daar is soveer mooi en ’n bietjie skoonmaak en opruim sal wondere verrig. Ek sal beslis weer soontoe gaan."