Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7907 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Van die besigheidsmense wat ons ontmoet het, is almal gasvry. Mense by die voertuighersteldienste was baie behulpsaam. Die restaurant waar ons aandete genuttig het, was gasvry en vriendelik."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Dit help om op Colesberg oor te slaap op pad Oos Kaap toe."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"Die opsies vir uiteet is min, sorg dat jy genoeg voedsel pak om self te maak vir aandete."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Daar is nie baie winkels of restaurante nie. Maar, die plaashuis het goeie geriewe om lekker te braai en self kos te maak. Baie mooi natuurskoon net so paar km buite die dorp. Ongelooflike prentjiemooi kerk."

Hopetown, Noord-Kaap

Thorn Ikhaya Guest House

"Strate en dorp is baie verwaarloos."

Port Nolloth, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Pragtige, rustige seedorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Ek is aangenaam verras oor die retourasie van ou geboue met ons stappie deur die dorp."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Interresante wêreld en dit is die moeite werd om die area te verken. Verskriklik warm in Desember."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Bekoorlike dorpie vir my."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Die dorp het baie uitgebrei wat positief is. Dit is perfek as jy afry Kaap toe en 'n rusplek soek. Baie netjies en skoon."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Dit is 'n mooi dorpie."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Het dit baie geniet. Baie warm maar baie om te sien en te doen"

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Dis 'n pragtige,,stil plekkie. As jy opsoek is na 'n rustige afpak plekkie is Colesberg net die regte opsie. Jy gaan nie spyt wees nie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Pragtige dorpie met soveel karakter."

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"Williston is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, maar 'n moetsien-dorpie. Die dorp is skoon en netjies en die eenvoud is opvallend."

Douglas, Noord-Kaap

Riviera @ Vaal

"Ons was regtig verstom oor hoe netjies die dorpie is en die mense so vriendelik."

Upington, Noord-Kaap

Riverbank Lodge

"We enjoyed our stay here! A sleepy town with a lot to offer; great restaurants and helpful locals. Great base from where to pan out and visit key spots in the NC."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"’n Baie mooi plek - nie so vervalle soos ander plattelandse dorpies nie. Manna Restaurant is ’n moet - veral die skaapnek!"

Britstown, Noord-Kaap

Nietgedacht Farm Stay

"Ideale middelpunt tussen Gauteng en die Weskus van Suid-Afrika."

Augrabies, Noord-Kaap

Klein Renosterkop

"Augrabies is near attractions, convenient for day-to-day purposes, good scenery along the way."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Lekker eetplekke! Bordeaux is 'n moet! Boerekos."

Kathu, Noord-Kaap

Eagles Rest Kathu

"Lekker kuierplekke."

Barkly-Wes, Noord-Kaap

Die Olyfhuis

"Vragmotors en nog vragmotors."

Britstown, Noord-Kaap

Rosedale Guest Cottage

"Besoek die Transkaroo County Lodge en Cafe. Wat 'n lieflike plek!"

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Daar is ’n groot posbus en ’n museum. Beste plek om te eet is die Blou Naartjie restaurant."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Rustige en interessante dorp in die Karoo!"

Blad
Blad 137 - Wys 4081 tot 4110
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang