Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7900 reviews.
"Dis 'n pragtige,,stil plekkie. As jy opsoek is na 'n rustige afpak plekkie is Colesberg net die regte opsie. Jy gaan nie spyt wees nie."
"Williston is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, maar 'n moetsien-dorpie. Die dorp is skoon en netjies en die eenvoud is opvallend."
"We enjoyed our stay here! A sleepy town with a lot to offer; great restaurants and helpful locals. Great base from where to pan out and visit key spots in the NC."
"’n Baie mooi plek - nie so vervalle soos ander plattelandse dorpies nie. Manna Restaurant is ’n moet - veral die skaapnek!"
"Augrabies is near attractions, convenient for day-to-day purposes, good scenery along the way."
"Daar is ’n groot posbus en ’n museum. Beste plek om te eet is die Blou Naartjie restaurant."
"’n Baie oulike plek, en ’n draai by Die Pienk Padstal is beslis ’n moet!"
"Klein dorpie. Nie 'n groot indruk gemaak nie. Maar was lekker om net af te sluit van al die stadsdinge. Baie ver grondpad om by bestemming uit te kom. Het dorpie nou verken, maar glo nie ek sal dit weer verken in die toekoms nie. Nie veel om te doen nie."
"Nothing much to do in Poffader, don't miss the only attraction being the burger place, with an indoor pool in the pub. The lady making the burgers was great."