Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Upington, Noord-Kaap

Azalea Guesthouse

"Baie om te bied. 'n Naweek is te kort om alles te sien."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige dorp, sal weer soontoe gaan."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Undertones of racial tension and divide can still be felt in certain parts of Kakamas."

Loxton, Noord-Kaap

Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Dis 'n pragtige dorpie waar die inwoners sommer self inspring en dinge netjies hou. Ons het lekker by die Rooi granaat middagete geniet."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is die ideale plek om te oornag indien jy tussen die Kaap en Gauteng reis."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Hantam Daisy Self-Catering Accommodation

"Pragtige skoon dorpie. Baie bly ons het dit uiteindelik besoek. Ver uit, maar verseker die moeite werd!"

Keimoes, Noord-Kaap

Ikaia River Lodge

"Beautiful area full of unexpected, wonderful discoveries!"

Fraserburg, Noord-Kaap

Karoohuis Guesthouse

"Fraserburg bied die ideale toerismebestemming aan diegene wat regtig die platteland wil ervaar."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Magic Garden

"Al is dit net om The Magic Garden te besoek is die moeite werd."

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"Het alles wat 'n mens nodig het in 'n klein dorpie."

Augrabies, Noord-Kaap

Plato Lodge

"Was as kind laas daar en nou met die uitkykpunte kan mense baie nader en oor die rand van die rotse kyk. Alhoewel die rivier laag was, was dit nog steeds pragtig om te sien. Die park het ook nog goed versorg en netjies gelyk."

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"Oulike klein dorpie met als wat mens nodig het."

Colesberg, Noord-Kaap

Honeylocust Guest House

"Dis duidelik dat Colesberg goed versorg word. Die Plattelander is 'n aangename restaurant."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Baie mooi dorpie en baie rustig."

Upington, Noord-Kaap

At Home

"Halfpad rus aanbeveel vir 'n ver reis vir die volgende dag."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Dit is 'n klein dorpie waar jy veilig voel so in die middel van die Karoo. Voorwaar die ideale dorpie vir oorslaap."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Baie warm, maar vriendelike mense wat my taal praat."

Kathu, Noord-Kaap

Villa Mosaiko

"Rustige dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Beaudoux Restaurant in town 5/5 for their lamb meals."

Kuruman, Noord-Kaap

El Dorado Lodge

"Die dorp is vuil en die inwoners waarsku jou teen motordiefstal en inbrake. Nie die veiligste bestemming nie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Victoria's Pride

"Maak seker dat jy reeds jou inkopies gedoen het in 'n ander dorp as jy op 'n Sondagmiddag aankom. Slegs paar kafees oop gekry vir ys en koeldrank."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Het eintlik 'n interessante geskiedenis en 'n mens behoort langer as 'n nag oor te bly."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Baie oulike dorp om by te stop."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Natuurlik beleef 'n mens die verskriklike armoede en werkloosheid in die dorp en kinders wat rond beweeg in die strate op soek na voedsel."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Bekoorlike dorpie, eerste keer dat ons daar oorslaap. Ons is gek oor die ou geboue!"

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Klein dorpie maar lyk baie mooi."

Blad
Blad 143 - Wys 4261 tot 4290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang