Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7847 reviews.

Hanover, Northern Cape

Ramino Guest Farm

"Oulike, vriendelike Karoo-dorp."

Springbok, Northern Cape

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Baie om te sien in die omgewing. Maak die beste daarvan."

Kakamas, Northern Cape

Meerkat Compound

"Pragtige klein dorpie wat baie bied vir toeriste en vriendelike mense."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

"Grondpad is moeilik om te ry met gewone voertuig."

Williston, Northern Cape

Williston @ 21

"Pragtige klein dorpie met vriendelike mense. Hulle het ons gebede nodig vir reën. "

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Strate word herstel en die dorp is skoon. Dis 'n stil dorp en dit moet heerlik wees om hier te woon."

Vosburg, Northern Cape

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Karoodorpie wat met niks sommer net in jou hart inkruip."

Springbok, Northern Cape

Arendsnest

"Baie groter as wat ek gedink het Springbok is. Die dorp het moderne besighede en is binne bereik geleë. Rondom Springbok is klein plekkies wat toeriste beslis kan besoek.Nababeep."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Baie vriendelike en behulpsame mense, ek het dit regtig geniet om daar oor te bly."

Northern Cape

Brandkop Guest Farm

"Ek hou van die omgewing."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

"Pad na Hondeklipbaai is 56 km op n sinkplaatgrondpad. Nie te lekker vir kleiner voertuie nie. Skeepswrakke en lighuise iets om te sien. Kos by Rooi Spinnekop Restaurant en Dop en Kreef die beste. "

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Te laat daar gekom om werklik te beleef. Britstown is egter lekker in die middel geleë tussen PTA en die Kaap."

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Small very clean town. Warm and friendly people. Just what some one need to escape from every day busy lifestyle. "

Kuruman, Northern Cape

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"Ek sal nie weer op Kuruman oorbly nie."

Springbok, Northern Cape

Springbok Apartments

"Jammer alles is op Sondagaand toe!"

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Baie skoon dorp en het baie historiese geboue. Goeie restaurante en baie lekker geëet by Plattelander restaurant."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"Ons sal weer gaan, sal dophou en as die Augrabies in vloed is, sal ons dadelik gaan."

Kamieskroon, Northern Cape

Verbe Farm - Letjie's House

"Very pretty area, especially during flower season."

Williston, Northern Cape

Annie's Inn

"Beslis 'n oorslaap werd. Vriendelike, aardse mense. "

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"Vervalle ou dorpie met vriendelike mense."

Kamieskroon, Northern Cape

Kroon Lodge

"Seker net in blomme tyd weet nie van res van die jaar nie."

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Baie sentraal geleë vir blommekyk, maar 'n baie klein, rustige dorpie met niks te doen, behalwe om die natuur in die omgewing te geniet nie."

Green Kalahari, Northern Cape

Kakamas Hotel

"Beslis op enige Suid Afrikaner se besliste besoeklys. Die mense se vriendelikheid is 'n riem onder die hart."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"A small town with plenty of history, that is worth a visit. The museum is staffed by very friendly people!"

Kuruman, Northern Cape

Kalahari Hide

"Baie bly ons het nie in die dorp gebly nie."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Het ons vleis in hul vrieskas gebêre."

Port Nolloth, Northern Cape

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Mooi omgewing en het naweek geniet, maar wees versigtig vir misdaad."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Is 'n ideale oorslaapdorpie."

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"This is a lovely old town steeped in history. We thoroughly enjoyed the Akkerendam Nature Reserve and found the townspeople very helpful. "

Page
Page 168 - Showing 5011 to 5040
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers