Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Fantasties en word ten sterkste aanbeveel."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Hotel

"Woon gereeld die vleisfees by en het dit nog altyd geniet."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Dorpie is baie verwaarloos."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"vVooral het bezoek aan het park."

Garies, Noord-Kaap

De Kleine Werf

"Alleen goed voor doorreis."

Upington, Noord-Kaap

Arquila Guest House

"Sal enige tyd weer kom."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Ons bly altyd oor as ons 'n oornagblyplek soek."

Upington, Noord-Kaap

Tramonto Lodge

"Pragtige dorp, maar 'n warm plek."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Nice small Town to stay in."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Nice Small town."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Dit is 'n rustige bestemming. Nie baie aktiwiteite nie, maar wat nodig is vir 'n goeie rus vakansie."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Die mense is baie vriendelik en ontspanne."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Lekker restaurant waar ons geëet het."

Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Farm

"We use Colesburg as an overnight stay on our trip to Cape Town or George/Port Elizabeth."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Mooi en skoon, maar kleintjies wat op jou toesak en bedel maak dit baie onaangenaam."

Colesberg, Noord-Kaap

La La Dathel

"Kort oop restaurante op 'n Sondagmiddag, asseblief!"

Upington, Noord-Kaap

Versamelnes Guest Accommodation

"Die nuwe Kalahari Mall is 'n groot pluspunt."

Kakamas, Noord-Kaap

Meerkat Compound

"Die mooiste wêreld in ons land, Augrabies was fantasties."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Hierdie plek gaan ons baie meer sien, die mense is so vriendelik en groet mekaar en jy voel nooit onrustig of bedreig nie. Ek sal beslis daar kan aftree. So 'n mooi plek."

Augrabies, Noord-Kaap

Orange Guestfarm

"Pragtige omgewing en het besluit om daar te gaan woon."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"I would love to come back and do some exploring. Is such a beautiful part of our country."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"We would love to explore the area on another occasion and visit the Apollo Theatre. It would be great if Ceres Rail, the Apollo theatre, and the various guest houses and the hotel could organise a train trip from Cape Town to Victoria West to see a show."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"Loeriesfontein comes across as a good stopover and well functioning town."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Stopover. Daar is niks wat reisigers se aandag trek om langer te bly nie."

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"It is always good to see Keimoes and Gariep region."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang