Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Inni Kraal is 'n lieflike eetplek."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Gerieflike oornagplek tydens ons ver reis planne."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Kleindorpie, baie skoon, mooi omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Reën en Eskom het ons gekortwiek."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Vir oorslaap is dit 'n great plekkie."

Springbok, Noord-Kaap

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Baie lekker bestemming en atmosfeer."

Colesberg, Noord-Kaap

Little Farms

"Baie mooi kerke in die dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Ek was so beïndruk met Colesberg en die pragtige huisies en die mooi omgewing."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Pragtige klein dorpie met baie geskiedenis."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Een dag en een aand was te kort."

Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units

"Al waarom ek net 3 sterre gee is omdat daar nou nie honderde dinge is om in die omgewing te doen nie. Maar dit wat daar is in die stilte, vriendelikheid, gasvryheid en plattelandse rustigheid maak dit 3 groot sterre."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Gerieflike halfweg stop tussen die Kaap en Gauteng."

Garies, Noord-Kaap

De Kleine Werf

"Goeie waarde vir geld."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Vriendelike mense, rustig en veilig."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"I think Colesberg is a very underrated town for holiday stopovers. We can also recommend Die Plattelander restaurant to anyone passing through."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Sal weer daar stop en oorslaap."

Loxton, Noord-Kaap

Biesiespoort Gasteplaas

"Waar is die dorp se naam heen wat altyd op die wit muur was? Kon nie foto neem nie, aangesien daar geen aanduiding is dat jy nou in Loxton is nie."

Hanover, Noord-Kaap

Trappieskop

"Was fantasties om die duisende rooi valkies te sien wat in Hanover se bome kom slaap wat al die pad van Siberië migreer."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Goeie halfpadverblyf Gauteng toe."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Baie vriendelik. "

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"As jy hou van die Karoo, is Britstown die plek."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Ons het onveilig in die omgewing gevoel."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Baie warm en droog hier, maar definitief die enigste dorp in die omgewing waar daar iets aangaan. Mooi klipkoppe rondom die dorp met pragtige kokerbome."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Moet dit nie op 'n Sondag besoek as jy van die groot stede kom nie."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Fisherman's Cottage

"Very poor gravel road to get to Hondeklipbaai. The only shops are about 4 spaza shops, 1 bottle store and 3 restaurants (of which 2 were closed, out of holiday season)."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang