Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Keimoes, Noord-Kaap

Ikaia River Lodge

"Dankie vir 'n ongelooflike lekker kuier by julle."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Rustige dorpie wat Covid oorleef het."

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Pomp

"Super rustige en silwerskoon Karoodorp met al die stilte waarvoor 'n mens kan vra."

Kuruman, Noord-Kaap

Kalahari Hide

"Die dorp is verwaarloos, insluitende Die Oog, wat eintlik 'n pragtige plek kan wees. Die visse by die Oog is egter besonders, en die moeite werd om te gaan kyk."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Wapad Gastehuis

"Die dorp het vriendelike en behulpsame mense. Dit is 'n plek om te ontspan."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Die juweelplekkie moet meer bemark word, nee dalk nie, want dan gaan te veel mense soontoe wil gaan."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Victoria's Pride

"Ongelukkig is die verval daar maar dieselfde as wat oraloor in plattelandse dorpe plaasvind."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"The temperature was almost 40 so it was difficult to get to sleep - load shedding did not allow the use of the air conditioning."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Die water stink na vis."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Hoofsaaklik 'n oorslaapplek tussen die Kaap en die Noorde vir ons."

Port Nolloth, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Port Nolloth en McDougallsbaai is wonderlike stil dorpies om vakansie te gaan hou. Die mense is vriendelik, die strande is skoon en is nie oorbesig nie. Jy kan regtig stil raak en ontspan. Die winkels in die omgewing het ook voldoende voorraad van alles wat jy mag nodig kry en personeel is baie vriendelik."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Die dam was interessant om te sien, verder nie veel anders nie. Vir oornag is dit voldoende, maar vir langer sal ek dalk ander opsies oorweeg."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Heerlik geleë om van hier af blomme te kyk of net weer op die N7 jou reis verder te voltooi."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Die dorp self is vuil en kort baie aandag."

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Small Hotel

"Great place to stay en route your travel adventures in the Karoo. Great skaapstertjies!"

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Rustige klein dorpie langs die N1."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Dis 'n mooi, skoon dorp en ons oornag graag daar."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Inni Kraal is a great restaurant in Colesberg."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Colesberg is great."

Augrabies, Noord-Kaap

Klein Renosterkop

"Die valle was definitief 'n belewenis en ons is dankbaar ons kon gaan draai."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Skoon, plattelandse dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Ons bly altyd oor in Colesberg wanneer ons Kaap toe reis. Restaurante ook altyd 'n plesier om by te eet."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Handige oorslaapplek. Heerlike boerekos by die Plattelander."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang