Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.06 uit 5 gekry volgens 3820 resensies.
Lientjie J. - 21st August 2018
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Bietjie min blomme by Kamieskroon, maar die mooiste natuurskoon.
Gerrit S. - 20th August 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Klein, maar lekker daar rondgery.
Paul V. - 20th August 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Baie goeie ligging om al die geskiedkundige plekke te besoek in die omgewing.
Sally D. - 20th August 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Definitely worth a visit.
Jackie P. - 20th August 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Sal graag wil kom vir langer, veral blommetyd. Die Springbok Lodge is baie interessant met sy foto's en klippiesversameling. Die boekwinkel verskaf goeie verskeidenheid reisboeke. Ek koop altyd 'n boek daar. Die Tauren Steakhouse het 'n lekker vibe en gee die lekkerste steak. Ek beveel die Blue Cheese and Biltong Steak sterk aan!
Maresa V. - 20th August 2018
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Daar is baie historiese plekke om te besoek. Doen moeite en besoek dit. Straatnaamborde kan aandag kry. Die Miners-fountain is baie mooi, maar dit het aandag nodig. Verwyder die rommel. Die museums word baie goed onderhou. Baie dankie vir die bewaring van ons kulture en geskiedenis.
Marie S. - 20th August 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Slegs vir oornag.
Abre B. - 20th August 2018
staying in Richmond, Noord-Kaap
Richmond is 'n baie rustige en stil dorpie.
Henriette B. - 20th August 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Mal oor julle rooi posbus!
Danie H. - 20th August 2018
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Goeie oorslaapplek deur die unieke Karoo.
Barbara D. - 18th August 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Eetplekke is skaars.
Sarel V. - 18th August 2018
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Goed geleë om blomme te kyk.
Jackie L. - 18th August 2018
staying in Loxton, Noord-Kaap
Interessante dorpie. Moet ten minste een maal besoek word.
Roelien S. - 18th August 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Dit is een van die rustigste dorpies waar ons al ooit was. Dit was heerlik om deur die dorpie te stap en al die oudhede te sien.
Jeanette V. - 18th August 2018
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Dit bly die stad met die vriendelikste mense wat altyd bereid is om hulp te verleen.
Jannie P. - 18th August 2018
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Daai eetplek met Karoo-geregte!
Philip B. - 17th August 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Die verblyf is oor die algemeen buitensporig duur vir die tipe verblyf.
Emmerentia S. - 17th August 2018
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Rustige en pragtige dorpie.
Jenni V. - 17th August 2018
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Baie agteruit gegaan. Die dorp is nie skoon nie en is nie veilig om laat in die middag daar rond te stap nie.
Janda A. - 16th August 2018
staying in Kanoneiland, Noord-Kaap
'n Klein juweel op die Oranjerivier.
Janda A. - 16th August 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Calvinia gaan 'n rukkie vat om heeltemal as 'n toeris te ontdek en leer ken. Sien daarna uit om weer terug te keer.
Christina C. - 16th August 2018
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Baie mooi plekke te sien.
Jc D. - 16th August 2018
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Something to bear in mind is that the dinner service has limited hours on a Sunday. We were well in time and love our meal but for those who arrive later you may miss out on the delicious Sunday evening meal.
Jurgen B. - 16th August 2018
staying in Noord-Kaap
As jy stilte, rus en vrede soek om batterye te laai, is daar nie 'n beter plek nie.
Bernie K. - 15th August 2018
staying in Richmond, Noord-Kaap
Oulike Karoo-dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer waar 'n mens lekker kan ontspan.
Ronel L. - 15th August 2018
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Wonderlike besoek, veral as jy lief is vir geskiedenis. Naslaan biblioteek beslis 'n besoek werd.
Albie C. - 15th August 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Baie naby aan al die blom lokaliteite. Naby ook aan Richtersveld. Kan ook maklik weer voorrade aanvul.
Louis S. - 14th August 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Nieuwoudtville is 'n uitstekende plek om blomme te kyk en dis net 70 km weg.
Chris D. - 14th August 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Mooi blomme oral dié tyd van die jaar!
Rene B. - 14th August 2018
staying in Noord-Kaap
Die blomme was werklik baie mooi! Dit was natuurlik baie koud saans, so neem maar warm goed saam veral in die winter.
Gerhardus K. - 14th August 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Koud!
Jannie C. - 14th August 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
We had a great tour of the beautiful NG Church. Our guide, Oom Jannie, was very knowledgeable and you can find his number on the side door of the church. The SALT telescope is very worthwhile visiting but unfortunately, due to it being overcast we could not do any star gazing.
Tolla G. - 13th August 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Sal weer in Springbok oornag. Vriendelike mense.
Elise E. - 13th August 2018
staying in Noord-Kaap
Kgalagadi en Augrabies beslis die moeite werd.
Martin O. - 13th August 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Besoek ook die omgewing.
Johan N. - 13th August 2018
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Kamieskroon behoort jou voorkeurbestemming te wees as jy wil gaan blomme kyk.
Ronél S. - 13th August 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Hartlike Karoo.
Sybrand V. - 13th August 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland was sekerlik die skoonste en mees netjiese van die kleiner dorpe waardeur ons gereis het. Dit is 'n ware juweel om te besoek!
Peet B. - 13th August 2018
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Dit kan koud raak in die winter, maar daar is baie mooi paaie as mens bietjie van die standaard roetes afklim.
Christine G. - 13th August 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Netjiese dorp. Dit was langnaweek en blomtyd en ons was teleurgesteld dat daar nie meer kunsvlyt fasiliteite oop/beskikbaar was nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za