Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Upington, Northern Cape

A Chateau de Lux Guest House

"Will definitely recommend this guesthouse as a must-stay in Upington!"

Upington, Northern Cape

Desert Palace Hotel

"Dorp het genoeg oorslaapplekke, parkeerplek is min in sakesentrum."

Vanderkloof, Northern Cape

Rhino Manor

"Die mense in die gemeenskap wat ons ontmoet het was vriendelik en behulpsaam met raad oor die pad wat ons volgende moes ry. Ons het die tyd in Vanderkloof baie geniet en sal beslis weer daarheen gaan vir 'n wegbreek."

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"Die mense is hartlik en baie behulpsaam. Dis net jammer om te sien hoe soveel van ons land se klein, plattelandse dorpies ly onder andere a.g.v. die droogte en werkloosheid."

Britstown, Northern Cape

Transkaroo Country Lodge

"Behalwe vir die gastehuis, is daar nie eintlik ander goed om te doen nie."

Kakamas, Northern Cape

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Dit was 'n heerlike kuier en sal graag weer daar wil gaan kuier."

Fraserburg, Northern Cape

Karoo Windpompie Gastehuis

"Fraserburg is 'n baie oulike plekkie as jy die Karoo wil verken en is 'n moet om by jou roete in te werk."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"Gooi hier brandstof in, want die ander dorpies laat mens nie so veilig voel nie."

Carnarvon, Northern Cape

Joosteswerwe Guest Farm

"Great for stargazing and downtime."

Upington, Northern Cape

Versamelnes Guest Accommodation

"Upington is baie mooi, lekker mense."

Augrabies, Northern Cape

SANParks Augrabies Rest Camp

"Dit was beautiful! Die watervalle is onbeskryflik."

Upington, Northern Cape

Versamelnes Guest Accommodation

"Warm! Maar diep lekker! Baie dinge om te doen in en om Upington."

Kuruman, Northern Cape

Terebinte

"Die verval in Kuruman is tragies. Ons wou na die Kuruman se oog gaan kyk, maar kon nie eers op die perseel ingaan nie. Die plaaslike mense het ons gewaarsku om maar liewers nie daar in te gaan nie. Dit is regtig hartseer."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Nie veel om te doen of te sien nie. Vir ons altyd net 'n goeie oornagpunt."

Britstown, Northern Cape

Transkaroo Country Lodge

"Klein dorpie, nie verder verken nie."

Colesberg, Northern Cape

Honeylocust Guest House

"Ek sal nie Colesberg aanbeveel as 'n finale bestemming nie want daar is nie veel om te doen nie. Maar dit is 'n baie gerieflike middelstop."

Kathu, Northern Cape

VredenRust

"Dis 'n warm plekkie, 'n oase in die middel van êrens en nêrens. Baie skoon dorp."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"Beslis ou dorp, niks modern, maar heerlik gekuier."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Lekker naby aan die Augrabiesvalle, en stil en rustig."

Fraserburg, Northern Cape

Klipheuvels Guest Farm

"Die dorpie self is baie vervalle."

Hanover, Northern Cape

Boutique Guesthouse Hanover

"Not much happening in Hanover, purely treated as a halfway stop"

Victoria West, Northern Cape

Kingwill's Guest House

"Oulike plek ryk aan geskiedenis. Baie interessant."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Victoria-Wes is 'n heerlike oornag Karoodorp."

Vanderkloof, Northern Cape

Oppikoppie

"Dis 'n aangename area waar mense heen trek om af te tree."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"It's a great location to stop on way to Kgalagadi, but needs more accommodation options."

Page
Page 33 - Showing 961 to 990
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers