Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Upington, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"No Halaal places in Upington besides Kentucky and McDonald's."

Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse

"I drove through Britstown at 20:30 at night. It seemed very quiet at that time. I felt very safe."

Noord-Kaap

The Venue

"Beautiful province"

Upington, Noord-Kaap

Kalahari Lion's Rest

"Baie warm in die somer."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"As a rule, Colesberg is a stopping-off point en route between Gauteng and various destinations to the southeast. As a town, it does not have much to offer, but the locals are always very accommodating of visitors—a good place to stop off."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Pragtige Karoo-dorpie."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Baie klein dorpie maar ryk geskiedenis en interessanthede."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Geniet die dorpie."

Carnarvon, Noord-Kaap

Out of Africa Lodge - Out of Africa Guest Houses

"Armoede armoede. Tipies plattelandse gemeenskap. Bedelaars. Lord Carnarvon restaurant, baie lekker geëet."

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Perfekte halfweg tussen Johannesburg en die Kaap."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Baie netjiese skoon dorp. Vriendelike inwoners."

Upington, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"Dit is nogal droog, warm en plat."

Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers

"OK for an overnight stop."

De Aar, Noord-Kaap

Potties Guesthouse

"Small town with friendly people."

Keimoes, Noord-Kaap

Kokerboom Lodge

"'n Rustige plekkie. Baie groen en mense is vriendelik."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Baie lekker plek om oor te slaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Baie goeie waarde vir geld. "

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Ek sou eerder so 'n bietjie verder wou ry Noord vir oorslaap. Vanaf Colesberg is dit darem ver na Pretoria."

Loxton, Noord-Kaap

Karoonag

"Pragtige dorpie met vriendelike mense, beslis n dorp om weer te besoek en Jakhalsdans Karoo Nag."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Die dorp lyk bietjie verwaarloos, maar die restaurant waar ons geëet het, was baie goeie waarde vir geld. Goeie diens, lekker kos en vriendelike personeel."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Te veel bedelaars wat pla. Voel nie baie veilig nie. Pragtige, ou geboue."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Pad baie sleg tussen Bloemfontein en Vanderkloof."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Karoo charm and endless starry nights."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang