Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.07 uit 5 gekry volgens 4302 resensies.
Mariana L. - 4th January 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Vriendelike, skoon dorp. Sal dit aanbeveel vir enige toeris. Heerlike skaapvleis te koop.
Michelle B. - 4th January 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Friendly town.
Christo N. - 4th January 2019
staying in Loxton, Noord-Kaap
Pragtige Karoodorp. Netjies en skoon. Kom ervaar die rustigheid en skoon, vars lug van die Karoo.
Piet B. - 3rd January 2019
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Baie outyds.
Rouane H. - 3rd January 2019
staying in Britstown, Noord-Kaap
Meer karakter as Colesberg. Oulike plek.
Carina V. - 3rd January 2019
staying in Britstown, Noord-Kaap
Britstown is 'n lekker halfwegpunt, maar nie 'n toeristebestemming nie.
Michael S. - 3rd January 2019
staying in Williston, Noord-Kaap
Interesting and nice for a stopover.
Eugenie V. - 3rd January 2019
staying in Noord-Kaap
Baie warm en het haar eie natuurskoon.
Daleen H. - 3rd January 2019
staying in Williston, Noord-Kaap
'N Klein dorpie en die moeite werd om te besoek.
Dorothy L. - 3rd January 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Sien sterre.
Lizette F. - 3rd January 2019
staying in Hanover, Noord-Kaap
Baie netjiese, skoon dorpie.
Elize P. - 3rd January 2019
staying in Groen Kalahari, Noord-Kaap
Somer is baie warmer tussen die klippe en die wind kan onplesierig wees vir braai by swembad. Andersins baie lekker rustige wegbreek.
Jan B. - 2nd January 2019
staying in Prieska, Noord-Kaap
Dorpie gaan stadig agteruit a.g.v. wanbestuur van die plaaslike owerhede.
Cobie D. - 2nd January 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Mooi Karoo-dorpie.
Ruan M. - 2nd January 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie oulike halfpad stop dorp net oulike eetplekke en skoon dorp.
Marius B. - 2nd January 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Lieflike dorp. Sal vir seker weer gaan.
Hazel B. - 2nd January 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
Generally quite a cute and clean town in comparison to the ones that we had travelled through. We can see the community works together.
Thys F. - 2nd January 2019
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Skoon en netjies.
Linette V. - 1st January 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
'n Karoo-kleinnood. Salige rustigheid wat heers. Beslis nie vir plesiersoekers nie.
Elaine S. - 1st January 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Pragtig en vriendelike inwoners.
Tracy H. - 1st January 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
We have stayed overnight in Calvinia. The options are good.
Gawie J. - 1st January 2019
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Indrukwekkende waterval en kloof, as jy dit vir die eerste keer sien. Kan 'n bietjie meer padstalletjies oprig met spesifiek die Augrabies se produkte, soos in die Wes-Kaap.
Juanita L. - 1st January 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Dorp skoon en lekker eetplekke.
Eleoni V. - 1st January 2019
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Dit was prentjiemooi!
Aletta F. - 1st January 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Die moeite werd as jy lang pad aandurf.
Piet E. - 1st January 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
Mooi plek.
An C. - 31st December 2018
staying in Richmond, Noord-Kaap
Boekefeesweek is 'n uitstekende trekpleister! Oulike plekkie wat 'n ruskans bied teen bekostigbare pryse, net voor jy gedaan gery is!
Sarah D. - 31st December 2018
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Het die groot gat geniet.
Sylvia M. - 31st December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Die Smuts Winkel is 'n moet stop.
Susan G. - 31st December 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Mooi, skoon en vriendelike dorp.
Ida K. - 31st December 2018
staying in Kuruman, Noord-Kaap
Dit is jammer dat die dorp so agteruit gaan.
Marius M. - 31st December 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Ete by hotel teleurstellend.
Hannelie S. - 31st December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Een van die mooiste plekke in SA.
Nazeer A. - 30th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Friendly, laid back town.
Elza K. - 30th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Gerieflik geleë as oornagplek op lang reis.
Rika K. - 30th December 2018
staying in Kanoneiland, Noord-Kaap
Baie interessant dat daar wyn/drywe wingerde groei, 'n mooiheid op sy eie.
Erika D. - 30th December 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Wil graag weer gaan vir 'n langer kuier.
Alta J. - 30th December 2018
staying in Warrenton, Noord-Kaap
Warrenton se mense baie vriendelik en gasvry.
Magriet S. - 30th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Pragtige, rustige plekkie!
Rena B. - 30th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Some hidden gems in the area if you're willing to explore and the area's history is something which interests you.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za