Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Vanderkloof, Noord-Kaap

Waterfront Boutique Hotel

"Dam oorgeloop en was 'n belewenis om te sien."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"We had a very unpleasant drive on the secondary road to Philipstown. Loads of potholes and it was dark at night. "

Hanover, Noord-Kaap

Trappieskop

"Die skoonheid van die Karoo word bederf omdat sypaadjies in die dorp nie netjies versorg word nie."

Meltonwald, Noord-Kaap

Melton Wold Guest Farm

"Dit is uniek en dit gee toeriste die geleentheid om 'n eg Suid-Afrikaanse Karooplaas te beleef."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Beach Shack

"We miss the museum which we always found interesting. The food at the Scotia Inn Hotel was excellent and well-priced."

De Aar, Noord-Kaap

Potties Guesthouse

"Glad nie te vêr van die N1 af nie."

Kathu, Noord-Kaap

VredenRust

"Agteruitgang was duidelik sedert ons laaste besoek wat 'n jammerte is."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Convenient overnight stop when travelling from inland or from KZN down to Cape Town"

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Augrabiesvalle is prentjiepragtig."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"On its way back, but still a bit rundown."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Het deurgery op pad Namibië toe."

Upington, Noord-Kaap

Namibsa Self-catering

"Ek is oorspronklik van Upington, en beveel dit enige tyd aan."

Fraserburg, Noord-Kaap

Fraserburg Accommodation

"A very small town with gravel roads leading to next towns but not congregation."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Baie lekker plek en ideaal vir oornag."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Sentraal genoeg vir 'n oorslaap."

Carnarvon, Noord-Kaap

Ons Huisie B&B

"Klein maar skoon dorpie. Vriendelik."

Upington, Noord-Kaap

BeMyGuest

"Die winkelsentrum is baie naby aan Be My Guest en kan voorsien in meeste behoeftes."

Richmond, Noord-Kaap

Rondawel Guest Farm

"Lieflike kunsuitstalling in die middedorp."

Kathu, Noord-Kaap

Acacia Gastehuis

"Goeie oornag-rusplek."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Goeie oorslaap, dag of twee vertoef, maklik om by uit te kom vanaf groot hoofpaaie. Bekostigbare verblyf en vriendelike diens."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Heerlike restaurante om by te eet."

Upington, Noord-Kaap

BeMyGuest

"Nice and clean."

Upington, Noord-Kaap

Arquila Guest House

"We were on our way to Augrabies from Johannesburg but decided to sleep over at Upington. Upington has many restaurants nearby where we could get an early supper before returning to the room."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Lief die klein dorpie!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"'n Pragtige dorpie met die agteruitgang wat oral gesien word."

Blad
Blad 35 - Wys 1021 tot 1050
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang