Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Richmond, Noord-Kaap

Kliphuijs

"Gerieflike oorslaap, maar nie juis 'n toeristebestemming nie."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Die Augrabiese watervalle is 'n moet om te sien."

Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers

"Lovely meal and drinks at Trans Karoo Country Lodge."

Keimoes, Noord-Kaap

De Akker Cottages

"Propvol onverwagte ervarings - roosterkoek en gin tasting."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Ons is verlief op die dorpie en mense wat daar woon! Almal is so vriendlik en groet en gesels graag! Probeer gerus Vet Muis Plaaskombuis. Hulle kos is heerlik 10/10!"

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Regte Karoodorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Goeie oorslaapplek op pad na Port Elizabeth. "

Springbok, Noord-Kaap

Krymekaar Cottage

"Defnitief die mooiste provinsie!"

Hopetown, Noord-Kaap

The Palms Guesthouse

"Nie 'n verskeidenheid opsies vir wegneemetes nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"Colesberg is not a travel destination, but it is a wonderful spot to stop over for the night to break a long trip along the N1."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Beurtkrag maak besighede dood."

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"Interesting small town for stop-over."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Mense daar is baie vriendelik en help graag."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"Lieflike tuine, pragtige skoon en netjiese gastehuis!"

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Maar 'n gewone klein dorpie. Het nie regtig rond gery nie, het net daar oornag."

Loxton, Noord-Kaap

Biesiespoort Gasteplaas

"Loxton self het ons baie geniet en sal volgende jaar weer die skou bywoon."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Britstown is goed geleë vir oorslaap tussen Kaapstad en Pretoria, maar hulle het geen toeriste-aantreklikhede nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Klein dorpie, maar darem geriewe soos bv. restaurante."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Netjiese dorp met baie mooi historiese geboue."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Victoria West is a charming, unique Karoo dorpie. The people who live there have tried to preserve the beauty of the town. The food at the deli and the hotel was delicious. Everyone was so friendly. I recommend this town as a stopover between Johannesburg and Cape Town. You won't be disappointed."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Lekker oorslaapplek as jy Kaap toe gaan."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Waterfront Boutique Hotel

"Ek was baie beïnduk met die gemeenskap se vasbeslotenheid om hul dorp se wonderlike potensiaal verder te ontwikkel."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"'n Baie rustige en stil dorp waar 'n mens baie veilig voel."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"'n Rustige, mooi en netjiese toeristebestemming!"

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Die skoon strate en netheid van die Noord-Kaap het ons van Mpumalanga baie beïndruk."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Die seelug doen dit net vir jou!"

Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis

"Ry al jare daardeur. Mooi dorpie."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang