Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.03 uit 5 gekry volgens 4340 resensies.
Marilize D. - 26th December 2018
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
'n Dorpie met baie karakter en hope gasvryheid!
Sharon M. - 26th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
None. Just passing through.
Frans M. - 25th December 2018
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Daar is pragtige, ou geboue, maar ongelukkig lyk dit of die midde-dorp leeg is.
Janine C. - 25th December 2018
staying in Williston, Noord-Kaap
Skoon dorp, vriendelike gemeenskap.
Leon M. - 25th December 2018
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Het net tyd gehad vir 'n kort stappie om die ou kerk en met die omliggende strate langs. Volgens 'n brosjure het die dorp 'n museum wat klaarblyklik wonderlike inligting en uitstallings oor die dorp en die omgewing bevat. Volgende keer sal ons dit beslis deel maak van ons verblyf.
André M. - 24th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Goeie halfpad stop.
Maxie H. - 24th December 2018
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Jammer daar is nie TV in kamer nie.
Riette V. - 24th December 2018
staying in Middelpos, Noord-Kaap
Naby Kalahari mall.
Francois M. - 24th December 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
'n Dorp wat heelwat interessanthede bied. 'n Ekstra dag vir 'n bietjie ontdekking sal die moeite werd wees.
Andre V. - 24th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Goed vir oornagplek.
Berdean V. - 23rd December 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Neat overnight facility, will suggest an extractor fan in the bathroom and an extra milk for a second cup of tea. Further no complaints.
Johannes ( Noem Naam Is Hannes ) K. - 23rd December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Lekker gebly en lekker geëet.
Brian H. - 23rd December 2018
staying in Groen Kalahari, Noord-Kaap
Visit Riemvasmaak and pop in at Norbet Coetzee’s restaurant. On the right just before you get to the town.
Dewald H. - 23rd December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Daar moet gewerk word aan die plastiek probleem in die dorp. Baie mooi dorp en area, maar die netheid los veel te wense.
Maxie H. - 23rd December 2018
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Baie mooi geskiedkundige dorpie. Bid vir hulle vir mildelike reën.
Renette P. - 23rd December 2018
staying in Richmond, Noord-Kaap
As jy verby ry is dit jou verlies. Aangename mense. Vetmuis baie lekker kos. Skoon en baie netjies. Vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar oornag.
Rudi D. - 23rd December 2018
staying in Loxton, Noord-Kaap
Mooi dorpie.
Hendrik K. - 22nd December 2018
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Dit is so mooi deel van ons land. Net jammer dat dit so droog is tans.
Peet V. - 22nd December 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Doen moeite en beplan om 'n rukkie daar te spandeer.
Karlien G. - 21st December 2018
staying in Upington, Noord-Kaap
Bezalel wynplaas definitief 'n moet.
Louis V. - 21st December 2018
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Die nabyheid van die Augrabiesvalle maak dit die moeite werd. Ons het nie baie van die dorp beleef in die tydjie wat ons daar was nie, maar dit is die moeite werd om daar te stop.
Mericia B. - 21st December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ek slaap gewoonlik net oor in Colesberg, maar vind die mense in restaurante en petrolstasie baie vriendelik.
Peter T. - 21st December 2018
staying in Richmond, Noord-Kaap
Authentic small Karroo town - excellent distance from Johannesburg for an overnight stay. Best food in the Karroo.
Pierre L. - 21st December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Gerieflike dorp.
Mariza F. - 20th December 2018
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Kort meer restaurante van gehalte.
Paola J. - 20th December 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Springbok is so lekker groot en daar is alles wat jy sal nodig kry. Die mense is baie vriendelik.
Suzette B. - 20th December 2018
staying in Hanover, Noord-Kaap
Die NG-kerkgebou is iets besonders en iets waarvan mens nie sal weet as jy net verby ry op die N1 nie. Ons het dit die perfekte halfpadmerk tussen Kaapstad en Johannesburg gevind, sonder die gewoel wat soortgelyke opsies sou behels.
George V. - 20th December 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Die dorpie is skoon. Almal is vriendelik.
Hendel C. - 20th December 2018
staying in Loeriesfontein, Noord-Kaap
'n Moet-sien in die Karoo, dit moet onbeskryflik mooi wees in die lente met die blomme.
Christel V. - 19th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is ‘n juweel!
Johnnie H. - 19th December 2018
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Heerlike Karoo-ervaring.
Charmaine V. - 19th December 2018
staying in Oosterville, Noord-Kaap
Pragtige skoon plek met mooi grasperke en stil omgewing.
Collin E. - 18th December 2018
staying in De Aar, Noord-Kaap
Very peaceful.
Chris H. - 18th December 2018
staying in Upington, Noord-Kaap
Het na baie jare weer my geboortedorp besoek en alhoewel daar hier en daar verwaarlosing te sien was, is die algemene toestand goed en die sentrums mooi en gerieflik.
Riaan S. - 18th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Dit was baie warm in Colesberg die tyd toe ons oornag het.
Japie V. - 18th December 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Interessant, mooi, historiese geboue.
Thys H. - 18th December 2018
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Baie mooi en skoon dorp.
Anecke V. - 18th December 2018
staying in Kenhardt, Noord-Kaap
Kokerboomwoud is verlate, jammerte kon nie toegang kry per voertuig nie, maar het maar deur doringdraad geklim en gestap. Asemrowend mooi.
Hennie N. - 18th December 2018
staying in Warrenton, Noord-Kaap
Soos al ons plattelandse dorpe maar redelik verwaarloos.
Elmira V. - 18th December 2018
staying in Loxton, Noord-Kaap
As jy alleen wil wees, is dit ideaal.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za