Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.
"Colesberg is not a travel destination, but it is a wonderful spot to stop over for the night to break a long trip along the N1."
"Maar 'n gewone klein dorpie. Het nie regtig rond gery nie, het net daar oornag."
"Loxton self het ons baie geniet en sal volgende jaar weer die skou bywoon."
"Britstown is goed geleë vir oorslaap tussen Kaapstad en Pretoria, maar hulle het geen toeriste-aantreklikhede nie."
"Victoria West is a charming, unique Karoo dorpie. The people who live there have tried to preserve the beauty of the town. The food at the deli and the hotel was delicious. Everyone was so friendly. I recommend this town as a stopover between Johannesburg and Cape Town. You won't be disappointed."
"Fascinating town. Learn more every time I pass through. Home to a number of SA political and literary figures. And the kestrels!"
"Ek was baie beïnduk met die gemeenskap se vasbeslotenheid om hul dorp se wonderlike potensiaal verder te ontwikkel."
"Die skoon strate en netheid van die Noord-Kaap het ons van Mpumalanga baie beïndruk."
"Dit is 'n baie gerieflike oorslaapdorpie op ons pad van Gauteng na Kaapstad."
"'n Laaghangende vrug, wat net gepluk moet word. Die plaaslike boerdery gemeenskap kan/wil 'n groot bydrae maak. "
"'n Pragtige plekkie met mense wat warme harte het. Dit was my eerste besoek, maar beslis nie my laaste nie, ek kom beslis weer."