Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.
"Neem tyd en ry al die agterpaaie. Dit is 'n pragtige deel van ons land en beslis die moeite werd om te verken."
"Pragtige vriendelike Karoo Dorpie! Die boekefees was 'n belewenis. Die MAP uitstalling is verstommend. Die tyd was te min om alles te sien. Sal beslis weer daar kuier. Die Vetmuis-plaaskombuis se kos is puik."
"Ek was net in die aand daar, het die volgende oggend weer baie vroeg in die pad geval."
"We were a group of 6 bikers and have had the most enjoyable experience in Nieuwoudtville. South Africa at its very best."
"Colesberg as toeriste bestemming is ideaal geleë, as hul Toerisme Buro die dorp en distrik bemark, sal besoekers 'n verdere nag oorbly."
"We didn't spend enough time to explore further but it's a short distance from Kimberly, so its a personal choice to stay in the country or the city!"
"Loved the hospitality of the ladies at the church hall serving pancakes. The hotel restaurant served the most delicious ribs! The Hantamberg scenery is spectacular and the flowers were blooming abundantly at the time we were there."
"Pragtige skoon dorpie met 'n groeiende aantal besienswaardighede."
"Die dorpie is besig om te ontwikkel, en daar is meer dorpstrots. Lord Carnarvon Restaurant is fantasties, ook Karoo Smul Koffiewinkel. Die museum is baie netjies."
"Skoonste dorp, vriendelike mense, bitter goeie hospitaal, die rede vir ons verblyf. Voel veilig."
"Laasjaar het die Noord-Kaap baie droog gelyk. 'n Mens kan sien die wereld het reën gekry."
"Baie padwerke op die oomblik as gevolg van die rioolstelsel wat gebou word. Die water stink na swael. Sal weer gaan as al die paaie en water weer normaal is."