Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Calvinia, Northern Cape

Rebunie Self-catering

"Pragtige Karoo-bestemming."

Upington, Northern Cape

Versamelnes Guest Accommodation

"Skoonste dorp, vriendelike mense, bitter goeie hospitaal, die rede vir ons verblyf. Voel veilig."

Northern Cape

Sonnevleg Self-catering

"Laasjaar het die Noord-Kaap baie droog gelyk. 'n Mens kan sien die wereld het reën gekry."

Calvinia, Northern Cape

Die Hok Selfsorg

"Baie padwerke op die oomblik as gevolg van die rioolstelsel wat gebou word. Die water stink na swael. Sal weer gaan as al die paaie en water weer normaal is."

Vosburg, Northern Cape

Vossie-Nes

"Rustig en netjies. Bedelaars moet egter beheer word voor die Kooperasie."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Spectacular surroundings, especially the Augrabies Falls National Park - A must-see!"

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Die dorp toon snelle agteruitgang."

Fraserburg, Northern Cape

Eselfontein Gasteplaas

"Pragtige dorpie met 'n mooi fossieltoer."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Aangenaam verras met die dorpie."

Colesberg, Northern Cape

Opiepad Gastehuis

"Baie mooi, ou dorpie. Mens kan gerus daar deur ry."

Augrabies, Northern Cape

De Oude Stoor Gastehuis

"Besides the National Park, there is nothing of great interest to see so stays in the area will likely be short."

Colesberg, Northern Cape

Horse and Mill Guesthouse

"Skoon dorp met vriendelike mense."

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"Dit is vir ons 'n baie lekker plek om oor te slaap op pad Kaapstad toe of terug."

Calvinia, Northern Cape

Carmel Villa B&B or Self-catering

"I would like to see more of the town."

Douglas, Northern Cape

Villiera Guesthouse

"Very good experience and service at the accommodation."

Upington, Northern Cape

Libby's Lodge

"Red Ox-restaurant het heerlike kos. Gaan maak ook 'n draai by die waterval by Augrabies. Die Upington museum kort 'n bietjie aandag."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Ek was te kort daar om die omgewing te verken."

Calvinia, Northern Cape

Kleinplasie Gastehuis

"Was baie verbaas oor hoe pragtig die dorp was en die mense se gasvryheid."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Ek ken nie die dorpie nie, maar dis perfek om halfpad vanaf die Kaap tot Gauteng te oornag."

Fraserburg, Northern Cape

Karoohuis Guesthouse

"Vriendelike mense! Plat op die aarde!"

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Colesberg is 'n lieflike dorpie, waar jy veilig voel, kan saans winkel of na n eetplek toe tap sonder om die heeltyd oor jou skouer te moet kyk wie volg jou. Lekker halfwegstop Kaap toe."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Ai, die grondpaaie se toestand!"

Upington, Northern Cape

Libby's Lodge

"Loved Upington. Pleasantly surprised at how well kept the town is. Everyone we met was kind & helpful. River frontage and bridges should be cleaned up more often as this is an attraction to tourists."

Vosburg, Northern Cape

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"For our bird research purposes ideal."

Page
Page 42 - Showing 1231 to 1260
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers