Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.

Kathu, Northern Cape

Kathu Lodge

"Great for our purposes."

Springbok, Northern Cape

Leopard Tree Guesthouse

"Experience was excellent, but not much to do at that time."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Beslis 'n mooi gedeelte aan die Suidpunt van Afrika. Nog baie ongerep, as jy hou van die Afrika idee."

Port Nolloth, Northern Cape

Richtersveld Experience Lodge

"Port Nolloth het baie toerisme-potensiaal maar ongelukkig raak dit baie vervalle en is besoedeling 'n groot probleem. Die toilette by die openbare strand en groot dele van die walkway is ook in skokkende toestand en is 'n veiligheidsrisiko. Dit kan wel reggestel word om die beeld te verbeter."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Mense besef nie hoe baie daar is om te doen en sien in en om Britstown nie - die dorp is eintlik 'n juweel waar mens gerus meer tyd kan deurbring."

Upington, Northern Cape

At Home

"Net baie muggies. Moet toeriste in kennis stel om afweermiddels saam te bring."

Upington, Northern Cape

Gemütlich Guest House

"Upington is 'n baie mooi dorp en daar is lekker aktiwiteite om te doen."

Loxton, Northern Cape

Ou Opstal @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Loxton is een van die min versteekte juwele ten opsigte van plattelandse dorpe wat nog oor is in ons land. Die dorpie en sy inwoners wil 'n mens keer op keer laat terugkeer."

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"Tipiese klein SA dorpie wat onderworpe is aan die agteruitgang van ons tyd."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"'n Tipiese vervalle klein dorpie met vriendelike mense."

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"Min opsies vir restaurante. Bedelaars is 'n probleem."

Upington, Northern Cape

The Maxton Boutique Hotel

"'n Pragtige dorp en omgewing."

Upington, Northern Cape

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Upington is baie skoon en daar is soveel om te doen. Ons sal definitief weer vir Upington besoek. Dit is net baie warm."

Hanover, Northern Cape

Trappieskop

"Hanover is 'n oorblyfsel van 'n baie ou wêreld. Die kerk is beslis die moeitewerd met sy besonderse boustyl en houtwerk aan die binnekant. Hanover het die mooiste huise en fotoneem-paradys met sonsopkoms. Draai beslis af vir die bekoring vanaf die N1."

Hondeklipbaai, Northern Cape

By die Baai

"Dop en Kreef is vir seker 'n moet om by te gaan eet."

Williston, Northern Cape

Ark Gastehuis and Williston Mall

"'n Ligpunt van ons verblyf op Williston was die wonderlike restaurant, Manna, waar ons aandete en ontbyt geniet het. Die diens is briljant, die kos heerlik en Nisi het ons soos goud behandel. Die restaurant is een van die beste plattelandse plekkies wat ons al ooit op afgekom het, 'n versteekte juweel."

Victoria West, Northern Cape

Rest-A-While

"Ons het altyd maar verbygery deur Victoria-Wes, sal nou meer gereeld daar oornag."

Britstown, Northern Cape

Vyfster The Old Jail

"Ons gaan beslis weer daar oorslaap."

Richmond, Northern Cape

The Richmond Cafe and Rooms

"Baie lekker gebly. Sal dit vir seker aanbeveel."

Colesberg, Northern Cape

Figtree Guesthouse

"Places like Figtree make the visit worthwhile."

Colesberg, Northern Cape

The Barracks

"Verbasend histories."

Kathu, Northern Cape

Eagles Rest Kathu

"Very good community and the people are very friendly."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Goeie halfwegstasie landswyd."

Loxton, Northern Cape

Biesiespoort Gasteplaas

"Wonderful place. Met all our expectations. The owner of the coffee shop opposite the church was most helpful in terms of local attractions."

Kathu, Northern Cape

DeVosRus Gastehuis

"Most people go to Kathu for work. As I did. It's a town to stay overnight when traveling to Cape Town. Bloemfontein or Kimberley."

Williston, Northern Cape

Karoo Tranquillity

"Value for money for a group, unbeatable. "

Prieska, Northern Cape

Overnight @ Prieska

"Great first stop on your journey into the NC Karoo."

Kakamas, Northern Cape

Peaceful Garden Accommodation

"Kakamas is pragtig. Hou van die landelikheid en kalmte wat die dorp weerspieël."

Page
Page 44 - Showing 1291 to 1320
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers