Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.
"Gerieflike oorslaapplek vir ons op pad na Onseepkans en uitstekende winkels vir kosaankope"
"Die mall is bitter gerieflik en die diens by die Agrimark is fantasties. Hulle het baie om te bied."
"Exceptional place to be especially waking up to the beach, water sounds in the morning, just priceless."
"Dit was vir ons 'n oorslaapplek. Seker 'n toeristebestemming wanneer daar blomme is."
"Weet nie van toeristebestemming nie, maar dis ideaal vir oorslaap tussen Gauteng en Wes-Kaap."
"Alles was baie skoon en netjies. Die staproetes was duidelik gemerk. Die swembad het welkome lafenis gebied. Die miggies het bietjie gepla."
"Baie mooi klein dorpie. Geboue is redelik verwaarloos, maar die Apollo Teater en ou kerke is iets om te gaan sien."
"Spotlessly clean city. Kalahari Mall shopping centre super. Lovely wine farms to visit nearby. The Augrabies Falls is an absolute bucket list must."
"Ons het net oornag en kan dus nie regtig 'n mening gee nie. Van wat ons wel gesien het lyk dit na 'n plek wat wel baie aangename verblyf kan bied. Veral watersport!"
"Loved Springbok town, it was clean and easy to navigate, it could do with more restaurants, but we really enjoyed it."
"Skoon dorp! Baie besighede en restaurante! Baie besienswaardighede en aktiwiteite!"
"Vosburg het vriendelike, hulpvaardige mense en die dorp is skoon en netjies met mooi tuine langs die strate."
"A cute small town with pretty beaches. As the Atlantic is too cold to swim in and not much else to do in town the beaches are pretty much it. But it was a pleasure to have visited the town. Friendly people."