Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.06 uit 5 gekry volgens 3824 resensies.
Hennie C. - 21st March 2018
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Sal vir enige iemand aanbeveel.
Ansie P. - 20th March 2018
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Meerkat projek was die aantrekkingskrag!
Ansie P. - 20th March 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland en die Planetarium 'n moet om te besoek!
Alf M. - 20th March 2018
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Close to Augrabies Falls.
Charlotte B. - 20th March 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Mal oor die Plattelander restaurant, vriendelik verwelkom en uitstekende kos.
Gayl B. - 20th March 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Great hosts.
Colin H. - 19th March 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Lekker klein Karoodorpie.
Barend S. - 19th March 2018
staying in Labram , Noord-Kaap
Heel interessant trekpleister van Kimberley voor de toeristen is natuurlijk "the big hole"!
Bertus S. - 19th March 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Lieflike dorpie.
Hannetjie D. - 19th March 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Netjiese dorpie en die mense is baie gasvry.
Hein L. - 18th March 2018
staying in De Aar, Noord-Kaap
Mooi, skoon en aangename plek.
Bruwer L. - 15th March 2018
staying in Kathu, Noord-Kaap
Dorp is besig om te draai en weer besig te raak, besigheid tel goed op.
Dawie V. - 15th March 2018
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Ons reis al vir jare deur Carnarvon en is ons halfweg stasie vanaf die Rand, baie lekker stil plekkie.
Attie D. - 13th March 2018
staying in Kuruman, Noord-Kaap
Die Oog is 'n sterk aantrekking, maar dit is slordig versorg en die omheining is sodanig dat mens nie naby die water kan kom nie. Skep die indruk dat dit nie instand gehou word nie.
Attie D. - 13th March 2018
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Valle is pragtig en natuur is mooi.
Feonine S. - 13th March 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Love Colesberg.
Gerhard K. - 11th March 2018
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Baie interessant om die groot gat na 25 jaar weer te besoek.
Heleen O. - 10th March 2018
staying in Klisserville, Noord-Kaap
Stil en rustige omgewing en gerieflik geleë om museums, kunsgalery en ander besienswaardighede te bereik.
James D. - 10th March 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Lots of history.
Marina C. - 9th March 2018
staying in Blydeville, Noord-Kaap
Blydeville is in die middel van die dorp en mens kan maklik van daar af enige plek in Upington bereik. Baie sentraal geleë. Die enigste is dat jy moet ry na toeriste aantreklikhede toe.
Dr Johan T. - 9th March 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Altyd aangenaam en hart van haar eie.
Sophia O. - 8th March 2018
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Ons het ongelukkig laat in Kimberley aangekom en het dit net-net gemaak vir 'n toer by die Groot Gat. Ongelooflike vriendelike personeel en toergids daar ondervind.
Steven G. - 8th March 2018
staying in Noord-Kaap
Lots to see and lots to do we enjoyed every place that we stopped at.
David G. - 7th March 2018
staying in Britstown, Noord-Kaap
Klein dorpie waar die tyd stil gaan staan het en agteruit gaan.
Nolte S. - 6th March 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Ek was laas in 1978 in Sutherland. Moet se nie veel het verander nie, maar voorwaar 'n baie rustige dorpie om te besoek.
Alex L. - 5th March 2018
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Klein dorpie met nie veel om te doen, soos mens verwag. Ons het die museum besoek en dit was 'n goeie ondervinding. Die personeel baie vriendelik.
Annemie F. - 5th March 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Het baie lekker by die Plattender restaurant geëet.
Antoinette G. - 5th March 2018
staying in Upington, Noord-Kaap
Mooi dorp en naby om plekke te sien.
Gail E. - 4th March 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Oulike dorpie.
Marie C. - 3rd March 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Mooi Karoo-dorp. Het Chris Schoeman se "The historical Karoo" publikasie nuttig gevind om historiese geboue & besienswaardighede in dorp te vind.
Alta K. - 2nd March 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Was verbaas oor die hoeveelheid goeie restuarante. Het lekker geeet by Inni Kraal.
Regardt B. - 2nd March 2018
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Keimoes is so 'n mooi deel van ons land. Net jammer dat, soos met so baie ander dorpe, die munisipale dienste net nie meer op standaard is nie. "Plastiekblomme" (rommel langs die pad) doen dit net nie vir ons nie. Ons bly egter hoopvol dat 'n kultuur van omgee vir die natuur en omgewing by alle inwoners van hierdie mooi land sal posvat. In die kusdorp waar ons woon, dra ons 'n rommelsak saam wanneer ons gaan stap en spreek rommelstrooiers vriendelik aan wanneer hulle mors. Hopelik maak ons hierdeur self 'n verskil.
Corrie A. - 1st March 2018
staying in Rhodesdene, Noord-Kaap
Very central and perfect for our needs.
Marina T. - 1st March 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Interressante klein dorpie.
Heinrich B. - 1st March 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Rustige Karoodorp wat goed geleë is vir Kaapse roete.
Herman S. - 1st March 2018
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Goeie ligging, halfpad tussen Gauteng en George of Knysna.
Christien L. - 28th February 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Gerieflike halfweg rusplek.
Ronelle D. - 27th February 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Wonderlik en so gasvry. Pryse meer billik as jy weet waar om te koop. Ek kom gou weer terug!
Ties S. - 26th February 2018
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Kamieskroon is in 8 jaar tijd gegroeid als onderkomen voor reizigers en rustzoekers. Er is meer onderkomen die bij deze tijd past, rust en natuur.
Ria N. - 26th February 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Lots to see. Lovely dining or take away options.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za