Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Kathu, Northern Cape

Eagles Rest Kathu

"Very good community and the people are very friendly."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Goeie halfwegstasie landswyd."

Loxton, Northern Cape

Biesiespoort Gasteplaas

"Wonderful place. Met all our expectations. The owner of the coffee shop opposite the church was most helpful in terms of local attractions."

Kathu, Northern Cape

DeVosRus Gastehuis

"Most people go to Kathu for work. As I did. It's a town to stay overnight when traveling to Cape Town. Bloemfontein or Kimberley."

Williston, Northern Cape

Karoo Tranquillity

"Value for money for a group, unbeatable. "

Prieska, Northern Cape

Overnight @ Prieska

"Great first stop on your journey into the NC Karoo."

Kakamas, Northern Cape

Peaceful Garden Accommodation

"Kakamas is pragtig. Hou van die landelikheid en kalmte wat die dorp weerspieël."

Calvinia, Northern Cape

Oriebruggie Accommodation

"Town itself is rather dirty but people are exceptionally friendly."

Douglas, Northern Cape

The Last Eve

"Ook net 'n oorslaap op my lang roete - ek het so vinnige rit deur die dorpie se state gehad, dit lyk of die mense trots is op hulle dorpie. Ek is ook deur 'n vinnige polisie-stop met die inkomslag en ook met die uitgaan, wat my laat dink hulle kyk graag na hulle mense en omgewing."

Britstown, Northern Cape

Mirage Toeriste Kamers

"Baie vriendelike mense. Veral by garage waar ons kos gekoop het."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Baie potensiaal wat nog ontwikkel kan word."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Die munisipaliteit kan beslis iets doen om die dorp meer toeristevriendelik te maak."

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"Colesberg het lekker restaurante, Plattelander is puik! Strate is mooi skoon, geen rommel. En van die ou huise is mooi instand gehou."

Springbok, Northern Cape

Kliprand Guesthouse

"Verblyf is verskriklik duur, in vergelyking met ander bestemmings."

Springbok, Northern Cape

Springbok Apartments

"Blommetyd sekerlik baie sentraal. Maar anders min te dien. Maar so 'n pragtige omgewing is altyd sielskos. Daar is egter maan min opsies om te gaan eet. Veral saans."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Colesberg is 'n goeie plek om 'n tussenstop te maak, maar nie 'n plek om 'n paar dae as toeris deur te bring nie."

Douglas, Northern Cape

Riviera @ Vaal

"Douglas is 'n mooi dorpie en gemeenskap probeer weer opbou. Fasiliteit waar riviere saamvloei kan gerus opgeknap en in stand gehou word!"

Springbok, Northern Cape

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Wonderlike natuurskoon om te besigtig, plattelandse atmosfeer om in te neem. Skoon lug!"

Colesberg, Northern Cape

Skietberg Lodge

"Geskikte oornagverblyf. Lekker eetplek in dorp."

Upington, Northern Cape

Riverbank Lodge

"Upington het vir my agteruitgegaan. Die mooi Eiland gedeelte en Reitz Park is tot niet en erg verwaarloos."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Nie 'n groot plek nie. Min winkels om by iets te koop."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Colesberg is maar net 'n halfway stop tussen PTA en die Kaap, nie veel anders te doen nie, baie vriendelike mense"

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Net Eskom was tydelik en ontydelik die vlieg in die salf gewees. Die plek is 'n juweel, love it. Die 4x4 Oryx-diens was uitstekend. Dankie mense van die Noord-Kaap. Well Done!"

Williston, Northern Cape

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Het dalk bietjie min tyd gehad om Williston meer te verken - so nou dat ek weet waar om te bly, sal ek graag meer van die toere in die omgewing 'n kans gee."

Calvinia, Northern Cape

African Dawn B&B

"Calvinia was a very quaint town which we had not visited before, however will probably visit again."

Page
Page 45 - Showing 1321 to 1350
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers