Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Northern Cape

Sonnevleg Self-catering

"Wegbreek van stadslewe."

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Die gatehuis is gerieflik geleë en naby die groot posbus. Ons het veilig genoeg gevoel om te stap in die dorp met ons kinders sonder om heeltyd oor jou skouer hoef te loer."

Springbok, Northern Cape

Sperrgebiet Lodge

"Springbok is 'n baie mooi dorp, sal dit weer besoek."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Baie nice restaurante. Platteland se kos was amazing."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"Baie lekker geëet by Transkaroo Country Lodge."

Vosburg, Northern Cape

Ouma's Kothuis

"Stil, plattelandse dorpie met pragtige ou huisies wat mooi in stand gehou word."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Uncle Tony’s Cabin

"Dis 'n lieflike dorp met 'n ware plattelandse gevoel, nie net in blomme tyd nie. Ons het al in Desember daar gebly, salig stil."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Colesberg is meer soos 'n halfway stop tussen Pretoria en die Kaap."

Calvinia, Northern Cape

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Die Blou Nartjie se kos was wonderlik."

Victoria West, Northern Cape

Kingwill's Guest House

"As jy nog nooit Victoria-Wes besoek het nie, is dit 'n goeie oornagbestemming tussen Gauteng en die Kaap."

Springbok, Northern Cape

Liefland Cottages

"Geen toeristewinkels wat ek kon sien in die dorp."

Vosburg, Northern Cape

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Die mense van Vosburg is baie gasvry en hulpvaardig. Die dorp lyk bietjie gehawend en van die mooiste plekke soos die skool en koshuis is nou bouvalle. Dis baie hartseer om te sien, maar daar is 'n handjie-vol mense, soos die eienaars van die Karoo Country Inn, wat hul bes doen om die dorp tot sy volle glorie te herstel. Ons wens julle alles van die beste toe, en hoop om oor 'n jaar of so weer 'n draai te maak."

Keimoes, Northern Cape

Elim Gastehuis

"Pragtige, klein dorpie met vriendelike mense."

Calvinia, Northern Cape

Handvol Gruis Gastehuis

"Nie veel ander aktiwiteite in die omgewing on te doen as jy nie 'n natuur mens is nie"

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Oulike en vriendelike dorpie en dit word meestal besoek vir oornagverblyf vir reise na die Weskaap. Baie oulike restaurante met heerlike etes en vriendelike personeel. Ook 'n paar oulike winkeltjies."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"'n Bekoring enig in sy soort!"

Northern Cape

Namakwa Country Cottage

"Paaie is oor die algemeen in redelike toestand. Dorpe waardeur ons gereis het skoon, en waar ons by winkels of vulstasies gestop het is ons met groot vriendelikheid hanteer."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Linda se Dop

"Besoek dit slegs in blommetyd of as jy daar moet deurry."

Upington, Northern Cape

Tehillah Guesthouse

"Red Ox is a superb restaurant - well worth the visit."

Calvinia, Northern Cape

Katryns

"Indien jy dit op die regte tyd besoek, sal dit 'n fees wees. "

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Bietjie gesoek na die plek want daar is geen straat name."

Keimoes, Northern Cape

1150 on Bain

"Die dorpie het maar baie agteruit gegaan wat maar oral tans gebeur maar daar is definitief die nodigste winkels tot jou beskikking. Ons ook deur gery Kakamas toe en selfs Kanoneiland om die dorpies bietjie te gaan verken."

Springbok, Northern Cape

Liefland Cottages

"Die dorp beskik oor die nodige winkels wat 'n reisiger benodig om voorraad aan te vul."

Calvinia, Northern Cape

Rebunie Self-catering

"Sal dit beslis aanbeveel."

Springbok, Northern Cape

Arendsnest

"Die blomme in Nababeep was beautiful!"

Vosburg, Northern Cape

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n mooi dropie, kort net hier en daar 'n besigheid waar jy die nodige items kan koop wat jy by die huis vergeet het."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Chargo Farm Stall in Colesberg 'n heerlike plek om oulike inkopies te gaan doen. Heerlike vleis en geskenke. Sal beslis weer daar verby gaan."

Springbok, Northern Cape

Sperrgebiet Lodge

"Top bestemming vir blomme-kyk. Pragtige omgewing en vriendelike mense. Spergebiet is uit die dorp maar naby genoeg sou iets kort. Naby Goegap waar daar nie altyd akkommodasie beskikbaar is nie."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Nice overnight stop to break a long journey."

Page
Page 46 - Showing 1351 to 1380
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers