Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Maak seker van die blomme as jy dit wil sien."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Magic Garden

"Vriendelike klein dorp."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Karoo Koelte Accommodation

"The Karoux Restaurant gave excellent service, even after closing time. ."

Carnarvon, Noord-Kaap

Die Meerkat

"Ons sou nou nie 'n week kon vertoef in Carnavon nie en die dorpie is maar klein, maar ons het heerlik oorgeslaap en uitgerus en het aandete in die hotel geniet. Daar was is nie voldoende fassiliteite in die dorp om ontbyt te eet nie en dit sou moes verbeter voor ek dit as 'n toeristebestemming kon beskryf."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Ons is baie lief vir Nieuwoudtville en die omgewing daar. Awesome dorp met awesome mense"

Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Farm

"Perfekte oornagstop!"

Williston, Noord-Kaap

Williston @ 21

"Regte Karoodorpie, mooi skoon."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Magic Garden

"Besondere netjiese en skoon plattelandse dorpie met alles wat jy nodig mag hê. Baie sentraal geleë t.o.v. alle besienswaardighede."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Pragtige, skoon dorp. Baie stil op 'n Saterdagmiddag."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Langenhoven Cottage

"Hondeklipbaai bly en is 'n ware Weskusbestemming. Spoegriviergrotte en Spoegriviermond is 'n moet besoek."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"Lots of improvement needed."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Vriendelike inwoners. Hantamhuis en Mossienes 'n moet vir besoek."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Oulike dorpie met vriendelike mense."

Kleinsee, Noord-Kaap

The Beach Cottage Kleinzee

"Kleinzee is 'n heerlike wegbreek van die gewoel van die besige stadslewe. 'n Kans om weer te onthou hoe dit was toe jy nog al jou bure geken het, en toe daar nog 'n omgee was vir mekaar. Toe jy nog moes wag vir markdag. En wanneer die hele dorp bymekaarkom vir sportdag. 'n Lekker kykie in die goeie ou dae."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Dis 'n baie lekker rustige plek, maar ook lekker koud, maar uit en uit die moeite werd."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Wapad Gastehuis

"Baie toeristebesienswaardighede."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Die dorpie self is maar redelik verwaarloos en daar is nie eintlik 'n winkel om van te praat nie. Ekonomies gaan dit maar swaar. In die blommeseisoen verkoop die NG Kerk vleis en gebak by hulle saal om geld in te samel. Die omgewing is asemrowend mooi en daar was 'n "restuarant" in Soebatsfontein se Kerksaal waar ons die lekkerste melkskommels gedrink het."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Vanderkloof se omliggende paaie is nie in die beste toestand en verlang dringend aandag. Die dorpie self is baie aangenaam."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Was my eerste besoek aan Springbok, het dit baie geniet. "

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Uncle Tony’s Cabin

"Definitief die plek om blomme te kyk. Beautiful"

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Die kerk en die museum is 'n moet-kyk. Die Die Ketel Koffie Huis en tuisnywerheid is ook 'n treat."

Kathu, Noord-Kaap

VredenRust

"Mooi skoon dorp, uit vorige ervaring. Laat aangekom en vroeg weer gery. Was net bedoel vir oornag op 'n lang pad."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Oulike dorp met baie mooi ou Kerk Blommemark ook beskikbaar in seisoen."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Goed vir 1 nag oorslaap as jy nie anders kan nie."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Slegs in blomtyd, en as die geluk jou tref dat dit 'n herder sonskyndag is sonder wind, wolke, ens. dan is die "blomme-ervaring" in omgewing van Nababeeb onbeskryflik en onvergeetlik."

Springbok, Noord-Kaap

13 Steps

"Oor jare die dorp leer ken. Altyd netjies en vriendelike diens."

Blad
Blad 48 - Wys 1411 tot 1440
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang