Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Calvinia, Noord-Kaap

Donkieshoek

"Net positiewe ervaring."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

The Hudson Guesthouse & Suites

"Rustige en pragtige klein dorpie."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Verbe Farm - Letjie's House

"Word gesien as 'n baie goeie basis vanwaar blomme en die natuur in die omgewing verken kan word."

Carnarvon, Noord-Kaap

Sandrivier Gasteplaas

"Vir 'n oornagdorpie kan ek dit aanbeveel. Die koöperasie verkoop alles wat jy nodig het vir kos."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Fietsgery en dit baie geniet."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"I sincerely recommend a meal at The Plattelander - a lovely (and tasty) experience."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Wapad Gastehuis

"Die mooiste blomme gesien."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Aangenaam verras."

Van Zylsrus, Noord-Kaap

Vanzylsrus Hotel

"Safe secure parking. Wi-Fi vouchers available at the bar. There is a pool and garden to relax in. Breakfast is available. Dinner is available."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Not a lot of tourist attractions, the farm stall has good browsing content and stocks lovely gifts."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Pragtige dorpie. Ons het baie lekker geëet by Die Blou Nartjie."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Hotel

"Pragtige dorpie met 'n mooi geskiedenis."

Upington, Noord-Kaap

At Home Budget House

"Aangenaame dorp met baie fasiliteite. Winkelsentrum baie naby geleë en eetplekke is van gehalte."

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Pomp

"Pragtige klein dorpie. Het heerlik en rustig rondgeloop in die stofstrate."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Baie goed geleë tussen die Rand en Kaapstad"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Interresante plekkie en pragtig."

Augrabies, Noord-Kaap

De Oude Stoor Gastehuis

"We would stay here again."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Uncle Tony’s Cabin

"Friendly people in the town. Clean. Besides the flowers, there is a church to sight see, a motorcycle museum, a Rooibos tea factory and a waterfall nearby. If going to the Quiver tree forest, take the back road to Nieuwoudtville. Interesting scenery."

Calvinia, Noord-Kaap

Hantamland

"It's far out of the way of you're planning on doing trips out. Best to stay put for the duration of the stay and just enjoy the quiet."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"I'm not aware of tourist attractions in Colesberg, other than it being a reputable sleepover on a long journey. The Engen is clean and the self-service section in-store is handy when it is late at night and the restaurants closed. The farmstall is a great attraction with lovely gifts, I enjoy spending time browsing."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Beautiful and majestic."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Die dorp het baie agteruit gegaan, nie meer wat dit was nie."

Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm

"Beautiful, clean and maintained and a very friendly environment and people. "

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Ons het vir tweede keer by Inni Kraal gaan eet en hul het heerlike, goeie kos! Heerlike kaggelvuur as dit baie koud raak."

Kleinsee, Noord-Kaap

Spoelklippie Gastehuis

"Dis ver en die grondpaaie is nie baie rybaar nie."

Blad
Blad 51 - Wys 1501 tot 1530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang