Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Baie besienswaardighede in en rondom Calvinia."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Baie mooi dorp met vriendelike mense. Die Museum moet vir seker besoek word."

Carnarvon, Noord-Kaap

Sandrivier Gasteplaas

"As alles mooi werk is dit definitief 'n pragtige oornagfasiliteit op die lang pad tussen noord en suid of oos en wes."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters

"Baie sentraal geleë as jy wil blommetjies kyk."

Upington, Noord-Kaap

Versamelnes Guest Accommodation

"Altyd 'n aangename plek om te besoek. Die mense daar is baie vriendelik!"

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Wapad Gastehuis

"Baie om te sien veral in die regte seisoen, die waterval is besonders; mense is veral innemend en vriendelik."

Hanover, Noord-Kaap

Trappieskop

"Beste plek vir afsaal na lang dag op pad."

Keimoes, Noord-Kaap

De Akker Cottages

"Pragtige omgewing, 'n definitiewe moet vir 'n besoek."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"Buiten die Windpomp Museum, is daar nie veel aantrekkingskragte nie."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Dis 'n goeie wegspringplek vir baie geleenthede in die omtrek. Checkers is goed en die Springbok Cafe se boeke is uitsonderlik."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Dorp was sonder water."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Baie lekker gekuier, genoeg aktiwiteite."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Bedrock Lodge

"So baie gesien en geleer van die eertydse Port Nolloth."

Kathu, Noord-Kaap

Kudu Cottages

"Talle winkelsentrums. Het nie tyd gehad vir mynbesoek nie."

Keimoes, Noord-Kaap

1150 on Bain

"Ek maak seker om by Keimoes Padstal aan te gaan as ons net naby verbyry. Wat baie insiggewend sal wees by Keimoesgastehuise is statistiek en algemene agtergrond van die vrugte, wyn en boerderybedryf en sonkrag van die omgewing. Ek vermoed dit is indrukwekkend."

Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis

"Rustige dorp en ons het ons het teëspoed gehad met 'n venster wat op pad gebreek het en het koöperasie se mense ons gehelp om dit tydelik reg te maak. Uiters behulpsaam gewees."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Baie dankie vir die baie aangename verblyf!"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Dis 'n pragtige plek, alhoewel dit afgesonder is. Mens kan Hondeklipbaai slegs bereik d.m.v 'n grondpad."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Wapad Gastehuis

"Die dames met die rooster en skuinskoeke is absoluut fantasties as jy Nieuwoudtville binnekom. Daarteenoor kan die Kinkel-Winkel se dames by hulle gaan leer oor vriendelikheid en behulpsaam wees. Ek sou graag blomsaad en bolle wou koop, dit word dan geadverteer as die blombol-wêreld, en tog was daar geen bolle of blomsaad te koop nie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Daar is ongelukkig heelwat verval in die dorp sigbaar."

Warrenton, Noord-Kaap

Fish Eagle's Call

"Shocking to see the deterioration of the town."

Prieska, Noord-Kaap

Kol-In Selfsorg Eenheid

"Die dorp gee die indruk van verval."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Oudeklip Gastehuis

"Baie besonders en rustig. Daar is verbasend baie om te doen. Ons het net 2 dae oorgeslaap en was spyt dat ons nie langer daar gebly het nie."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Heerlik geëet by Manna Restaurant."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Baie goeie oorslaappunt."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Die Oranjerivier se proelokaal is 'n baie lekker uitstappie, Saterdag die Upington Parkrun gedoen, baie mooi roete."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Ons het nie regtig tyd gehad om Carnavon self te besoek nie, net daardeur gery en geslaap. Dit lyk na 'n baie oulike, netjiese dorpie."

Springbok, Noord-Kaap

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Stunning flowers. If you go to Springbok for flowers you must go to Nababeep. They are amazing there."

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang