Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Northern Cape

Brandkop Guest Farm

"Altyd vriendelike mense in Noord-Kaap."

Kakamas, Northern Cape

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Die verval van SA is ook hier opmerklik."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Uncle Tony’s Cabin

"A super destination for viewing flowers. Our favourite site was at Matjiesfontein-farm. Stunning flowers. Afterward you can have really tasty gemmerbier and hot food at the restaurant there. Not to be missed is the waterfall a few kms along the Loeriesfontein road. Very good info can be obtained at the church hall in town. Interesting craft fair there too and delicious pannekoek!"

Richmond, Northern Cape

Rondawel Guest Farm

"Goed geleë vir rit vanaf Kaapstad na Gauteng"

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is baie goed geleë vir blommekyk of vir oorslaap op pad Kaap toe. Gedurende die blommeseisoen is daar voldoende eetplekke wat goeie gehalte kos bedien."

Kamieskroon, Northern Cape

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Klein plekkie, maar moet besoek as jy blommetoer wil doen."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Oulike dorpie, vriendelike mense."

Hondeklipbaai, Northern Cape

The Dogstone Cottage

"Dis 'n lang rit op swakkerige grondpad na Hondeklipbaai - so dit is 'n eenmaal in 'n leeftyd bestemming, maar was nogtans interessant."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Calvinia is 'n pragtige plattelandse dorpie."

Nieuwoudtville, Northern Cape

The Nedersetting Nieuwoudtville

"Best time flower time - not sure how it would rate outside these times."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Ons vermy dit om in Britstown te stop a.g.v. al die bedelaars wat pla waar ookal jy uit jou voertuig klim. Ons was ook nog altyd skepties om in Britstown te slaap. Die ondervinding by Elsa's @ 27 het wel gemaak dat ons in die toekoms weer daar sal oornag, want dit was van die hoofpad af en stil, maar nie uit koers uit nie en dit is n gerieflike halfpad-stop op ons roete tussen Pretoria en die Weskus."

Williston, Northern Cape

Williston @ 21

"Pragtige dorp, ons sal graag weer wil gaan en dalk bietjie langer bly."

Springbok, Northern Cape

Sperrgebiet Lodge

"Springbok is 'n groot toeriste aantreklikheid. Dit is baie sentraal geleë in die Noord-Kaap."

Kathu, Northern Cape

Kathuhari Guesthouse

"Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Ons was eintlik te kort in Colesberg om 'n opinie te kan gee daaroor. Die strate wasrin ons gery het, was egter netjies. Die eienaar by Coles Corner het vir ons goeie plekke uitgewys waar ons kon wegneemetes kry. "

Port Nolloth, Northern Cape

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Anders as die rustigheid en mooiste sonsondergange, is daar ongelukkig nie veel meer nie. Maar dit is soms al wat party mense wil hê."

Williston, Northern Cape

Annie's Inn

"Vriendelike hartsmense."

Upington, Northern Cape

River Place Manor

"Geniet dit altyd in Upington."

Springbok, Northern Cape

Hananja Lodge and Restaurant

"Nice base for viewing the Namaqualand flowers."

Calvinia, Northern Cape

Oriebruggie Accommodation

"Nice base to stay when viewing the Namaqualand flowers."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"Not much to do or see, arrived on a Sunday. Everything was closed."

Hondeklipbaai, Northern Cape

De Swarte Mossel

"Klein paradys. Wou eers Hondeklipbaai nie in ons reisprogram gesit het nie, maar was spyt ek het net een nag oorgebly, die dorpie en mense se hartlike vriendelikheid en skoonheid van ongerepte natuur het my hart gesteel. Ek het my hart verloor op Hondeklipbaai."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Wapad Gastehuis

"Will definitely go back for a longer stay period. One night is not enough."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Uncle Tony’s Cabin

"A must visit destination lots to do and see. One day is not enough. Very friendly people. Will go back again."

Springbok, Northern Cape

Arendsnest

"Definitief aanbeveel gedurende blommetyd."

Page
Page 50 - Showing 1471 to 1500
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers