Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.
"Vriendelike inwoners. Heerlik geëet by Antjie se plek. Baie sentraal vir blommekyk."
"My tuisdorp! So ek kuier altyd lekker daar en daar is genoeg vir 'n nuwe toeris om te sien en te geniet. Baie gasvrye mense."
"If they halve their prices, then I think the price justifies what you get."
"As jy in die platteland wil oorbly of uitspan, dan moet jy verwag dit is nie 5-ster nie, maar weet dit is 10-ster sielsrus."
"Karoo op sy beste. Mens kan nie net een nag hier oorbly nie, dit roep vir meer."
"Daar is nie veel nie, maar dis juis wat die dorpie so uniek maak. Pragtig vir foto's neem."
"Nabygeleë aan Oranje Wynkelder asook ander sentrums redelik naby. Vir toerisme is Upingtong 'n geleë plek om te besoek."
"Nie die dorp self nie, maar daar is sulke mooi en interessante plekke om Keimoes!"