Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.05 uit 5 gekry volgens 3696 resensies.
Sandra B. - 4th October 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Pragtige, skoon dorp en niemand het gebedel nie. Wat 'n plesier!
Elna M. - 4th October 2017
staying in Britstown, Noord-Kaap
Die dorp is naby en dus maklik bereikbaar.
Stefan F. - 4th October 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Ek gaan soontoe trek.
Ursula S. - 3rd October 2017
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Kamieskroon is 'n pragtige omgewing enige tyd van die jaar! Mense is vriendelik en behulpsaam maar daar moet meer gedoen word vir oorbly-toeriste, soos bv 'n eetplek wat in die aande oop is, al is dit net tot 20:00, of 'n klein winkel wat basiese items aanhou.
Sandra B. - 3rd October 2017
staying in Loxton, Noord-Kaap
Pragtige, skoon dorpie en baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Riana G. - 3rd October 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Goeie boerekos by die restaurante!
Ina K. - 3rd October 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Net die regte plek om te oornag. Lekker halfweg-akkomodasie.
Marda V. - 3rd October 2017
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Het alles waarop jy kan hoop...
Friedel K. - 3rd October 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Warm.
Heidi W. - 2nd October 2017
staying in Britstown, Noord-Kaap
Britstown is not a tourist destination but a passing through destination.
Karin S. - 2nd October 2017
staying in Upington, Noord-Kaap
Lekker verblyf voor jy verder gaan. Bly oor die mooi inkopiesentrum.
Marco W. - 2nd October 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Daar is 'n groot gat.
Nico T. - 2nd October 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland is 'n wonderlike toeriste bestemming. Sal graag weer wil kom.
Miranda B. - 1st October 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Springbok is pragtig as dit 'n goeie jaar vir blommeprag is. Dis ook 'n goeie oornagplek vir persone en route na Namibië.
Marius K. - 1st October 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Die paaie is vreeslik sleg.
Gerrit B. - 28th September 2017
staying in Upington, Noord-Kaap
Dis nie 'n baie geskiedkundige dorp nie, maar die mense is baie vriendelik.
Francois K. - 27th September 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Ons het Sutherland baie geniet en dis 'n heerlike toeristebestemming - nie net vir die besoek aan die SA Observatorium nie, maar ook vir natuurliefhebbers wat die omgewing verken.
André V. - 27th September 2017
staying in Williston, Noord-Kaap
Aangenaam verras deur die uitstekende kos en diens by die Manna Restaurant.
Abrie V. - 27th September 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
-
Charlotte N. - 27th September 2017
staying in Hartswater, Noord-Kaap
Friendly and helpful community in general.
Ineke V. - 27th September 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Jammer... geen blommetjes dié jaar nie.
Devon J. - 26th September 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland needs to be on your bucket list. Wonderful restaurants, a trip to the observatory as well as Sterland for a star safari.
Aidan M. - 26th September 2017
staying in Prieska, Noord-Kaap
A must stop for anyone travelling up to Namibia from the Eastern Cape. A friendly and interesting little place right on the Orange River. Always enjoy staying there.
Luzanne W. - 26th September 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Richmond het nie veel in terme van 'n naglewe nie, maar as jou hart hunker na rus en vrede, sal jou voete hulle pad kan vind na Richmond.
Joy B. - 26th September 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
As a final destination, no. As a convenient stopover en route to Cape Town from Johannesburg it is ideally placed and more or less midway between the two.
Kobie S. - 26th September 2017
staying in Lindene, Noord-Kaap
Die idee is net vir oorslaap.'n Punt vanwaar 'n mens uitgaan na ander besienswaardighede. Daar is verder nie iets te doen by Lindene nie.
Op N. - 26th September 2017
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Hier was hierdie jaar nie juis blomme nie, maar dink dit sal 'n ideale plek wees om te kom bly vir 'n naweek in blomtyd.
Ronnie E. - 26th September 2017
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Heerlike kos geniet by die Pink Padstal. Dit is 'n moet kuier by die vriendelike mensies en is baie interessant.
Danie G. - 26th September 2017
staying in Upington, Noord-Kaap
Dorp skoon en goed beplan en vriendelik.
Maudette V. - 26th September 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Dis 'n baie mooi plekkie en die mense is baie vriendelik daar. Het dadelik tuis gevoel.
Liezl G. - 26th September 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Hul paaie is baie baie sleg. Vol slaggate net waar jy ry.
Chane S. - 25th September 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Die sterre is baie spesiaal.
Drik L. - 25th September 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
As jy nog nooit daar was nie, moet jy 'n draai daar maak. As jy spesifiek blomme wil kyk, kan jy van hier baie plekke besoek asook 'n bietjie golf speel.
Vilma O. - 25th September 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Alles het 'n blywende indruk op ons gemaak om te koester en te onthou. Dit was die moeite werd.
Linda K. - 24th September 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Rustige dorp - net die plek om te kom asemskep of jou verwonder aan die pragtige sterre saans.
Louis V. - 24th September 2017
staying in Kathu, Noord-Kaap
Tipiese myndorpie, oulike gholfbaan.
Derycke B. - 23rd September 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Aangename stad.
Toffee L. - 23rd September 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Daar was geen eetplekke geadverteer veral as Calvinia vir dié rooivleis skaapvleis sentraal bekend is.
Johan R. - 23rd September 2017
staying in Williston, Noord-Kaap
Baie vriendelike klein dorp en die mense is baie hulpvaardig.
Lorna R. - 22nd September 2017
staying in Noord-Kaap
Sou nog mooier gewees het met blomme en vol damme.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]