Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7926 reviews.

Vosburg, Northern Cape

Ouma's Kothuis

"Quaint, clean little town with two places to eat. Friendly people. Loved this place."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Onskuldige, pragtige dorpie. Sal ons hopelik gou weer sien."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Oulike dorpie met baie vriendelike mense. Hoop om volgende keer bietjie langer te bly en dorpie te verken."

Colesberg, Northern Cape

The Barracks

"Sal volgende keer meer tyd op Colesberg wil spandeer. Juweel van 'n dorpie."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Lekker, rustige dorpie waar jy kan ontspan. Regte Weskus-seedorpie!"

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Variety of affordable and convenient and comfortable accommodation."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Goed geleë om area te kan verken asook Augrabies Valle. Dorp het alles wat jy kan nodig kry om te kan aankoop."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Langenhoven Cottage

"As jy 'n luukse vakansie met baie doendinge verwag, is dit nie die plek vir jou nie. Regte visserman-dorpie. Pragtige strande wat jy slegs met 'n 4x4 kan bereik."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Ryk aan geskiedenis en kerkdiens was besonders."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dit is hartseer om te sien hoe geskiedenis verlore gaan a.g.v. infrastruktuur wat nie instand gehou word nie. Geskiedenisryke dorp."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"Dit is 'n baie klein dorp met beperkte fasiliteite en produkte. Meeste noodsaaklikheide is egter bekombaar."

Upington, Northern Cape

Namibsa Self-catering

"Pragtige, skoon dorp vriendelike mense."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Colesberg is goed, maar De Vuur het dit onaangenaam gemaak."

Loxton, Northern Cape

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Loxton is a very small town that has all the charm one would expect of the Karoo. When travelling to Loxton from Cape Town, I would recommend taking the detour via Victoria West. It adds approximately an hour to the journey but the quality of the road makes this additional time well worth it. The more direct route to Loxton from Beaufort West is on gravel roads that may be difficult to travel on when it rains. When in Loxton, I would highly recommend breakfast (or light lunch) and coffee at Loxton Lekker (situated right behind the Church in the centre of town), run by the very friendly husband and wife team of Manie and Hester Esterhuizen. I look forward to visiting Loxton again!"

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"Lekker in die Karoo, lieflike mense."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Nie 'n groot verskeidenheid resturante in aand nie."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Rustige en vriendelike. Area. Laat 'n mens tuis voel."

Upington, Northern Cape

Cana Lodge

"Het net daar geslaap, maar die vol rivier was indrukwekkend en bied seker baie moontlikhede vir toerisme. Padaanwysers kan verbeter word. Sommige is erg verweer en onduidelik."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Colesberg het baie om te bied vir oornag op 'n lang roete soos bv. verskeie akkommodasie, vanaf sakpas to duur of luuks; kos, vanaf wegneem tot vriendelike Karoo-gasvryheid en kos, verskeie handelsmerke vir petrol, en sentraal geleë. Verder veilig en voel nie bedreig nie, en geskiedkundige dorpie."

Keimoes, Northern Cape

Ikaia River Lodge

"I would definitely like to come back and explore more of Keimoes."

Prieska, Northern Cape

Overnight @ Prieska

"Naby genoeg aan Douglas om die samevloeiing te gaan bekyk. Dis 'n moet!"

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"'n Netjiese dorpie met pragtige kerke en huise."

Vanderkloof, Northern Cape

Waterfront Boutique Hotel

"Baie mooi en indien jy nog nie besoek het nie, doen dit gerus."

Springbok, Northern Cape

Nettie's Overnight Accommodation

"We enjoyed the shops opening at 8am! We needed an early start."

Page
Page 69 - Showing 2041 to 2070
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers