Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Hopetown, Noord-Kaap

The Big Tree Guest House

"Nie baie gesien nie, maar wat ons wel gesien het, was interessant. Die naam van die dorpie is vir my pragtig en sê baie."

Port Nolloth, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Die strande is maar net vuil maar nog steeds lekker om daar vakansie te gaan hou."

Upington, Noord-Kaap

Ditsem Gasteplaas

"Upington was nie ons eindbestemming nie. Ons was op pad na Namibie."

Springbok, Noord-Kaap

Leopard Tree Guesthouse

"The heart of the Namaqualand."

Upington, Noord-Kaap

Affinity Lodge

"The places of interest are far apart, but worth the trip."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Dit is 'n baie oulike dorp en die moeitewerd om te besoek."

Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis

"Gebasseer op die mense se vriendelikheid en behulpsaamheid, is Colesberg beslis 'n moet kuier."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Baie oulike dorpie met vreeslike mooi uitsigte. Sal dit beslis aanbeveel as 'n besoekpunt."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die plek is naby die valle en dit was vir ons 'n belewenis om te gaan kyk. Baie goed ingerig en georganiseerd vir alle toeriste."

Springbok, Noord-Kaap

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Baie verwaarloosde dorp met swak paaie."

Van Zylsrus, Noord-Kaap

Vanzylsrus Hotel

"Food not as good as expected."

Port Nolloth, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Dalk klein en min om te doen. Dis hoekom ek daarvan hou, geen vertrapping."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is op die N1 en onvermydelik. Dit was die middelpunt van ons reis gewees en dus die enigste rede waarom ons daar oorgeslaap het. Die dorp self het geen bekoring of aantrekking vir my gebied nie."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Britztown is maar soos enige ou klein dorpie, want daar gaan niks aan nie. Dit was nie ons bestemming nie, slegs daar oornag en daarvoor is Britztown oulik."

Calvinia, Noord-Kaap

Rolbos Guest House

"Goed as 'n oornagbestemming."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Weens die ligging is dit die ideale plek om te oornag."

Calvinia, Noord-Kaap

Oriebruggie Accommodation

"Lieflike dorpie met baie vriendelike mense en uitstekende kos by Hantam Huis."

Calvinia, Noord-Kaap

Oriebruggie Accommodation

"Calvinia is vir ons 'n besonderse mooi en skoon plek. Sy ou geboue en historiese plekke is pragtig."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"Aanbevole oorstaanplek tussen Kaapstad en Pretoria."

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Mooi omgewing naby Augrabies en wynplase. "

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Magic Garden

"Lekker rondloop. Alles is bymekaar."

Upington, Noord-Kaap

River Bank Lapa Guest House

"'n Skoon, plattelandse dorp waar mens veilig voel om in die aand te gaan soek na 'n eetplek, en 'n smaakvolle ete by een van die talle restaurante te geniet."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"It was perfect for us as we were just passing through."

Warrenton, Noord-Kaap

Fish Eagle's Call

"It was perfect for us as we were just passing through."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Goeie oornagverblyf vir wanneer mens Kaapstad toe ry."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Dit is 'n pragtige skoon dorp. Mens kan sien die munisipaliteit sit geld terug in die dorp in. Die ondervinding is definitief die van 'n Noord-Kaap omgewing. 'n Plek waar mens rustig kan word. 'n Moet bestemming."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Blommetyd is Kamieskroon sentraal vir daguitstappies. Pragtige omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Gelyk na 'n baie rustige dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Was vir ons 'n goeie half-padbestemming. Eetplekke se pryse hoog."

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang