Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Calvinia, Northern Cape

Rebunie Self-catering

"Baie skoon en veilige dorpie. Vriendelike inwoners. Daar is genoegsame geriewe en winkels vir oornagbenodighede."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Pp reis na Weskus is dit die perfekte plek om oor te slaap!"

Upington, Northern Cape

Libby's Lodge

"Het daar grootgeword so dit sal altyd 'n sagte plekkie in my hart hê. "

Colesberg, Northern Cape

Horse and Mill Guesthouse

"Begin lyk bietjie skepties, maar verder baie oulik!"

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Oulike dorpie, perfekte oornag op pad kus toe. "

Williston, Northern Cape

Williston @ 21

"Pragtige en netjiese restaurant."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Only spent the night, excellent restaurant, pleasant town to walk around."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Wye strate, pragtige argitektuur en gerestoureerde geboue, heerlike eetplekkies, presies halfpad tussen Pretoria en Kaapstad. Karoo-rustigheid op sy beste."

Colesberg, Northern Cape

Honeylocust Guest House

"Don't expect more than a convenient overnight stopover, but very friendly people in general."

Augrabies, Northern Cape

Plato Lodge

"Was nie regtig in Augrabies self anders as die valle nie so kan nie regtig my mening lewer nie."

Colesberg, Northern Cape

Karoo-Koppie Guesthouse

"The restaurant we went to was very good, but I wouldn't rate Colesberg as a destination, merely a good stop over point."

Keimoes, Northern Cape

Elim Gastehuis

"Baie mooi dorpie, ons moes maar leer as Gautengers dat die klein dorpies op Sondae laat middae nie oop restaurante en winkeltjies het nie."

Victoria West, Northern Cape

The Hudson Guesthouse & Suites

"Dit is die perfekte plek om te stop op pad Kaap toe of Johannesburg toe."

Hondeklipbaai, Northern Cape

HonneHokke Resort

"Die dorpie is 'n wonderlike plek om te stop as deel van 'n road trip. Die mense in die dorp is ongelooflik vriendelik en die natuur skoon is iets om te beleef. Ek sal definitief die calamari by die Rooi Spinnekop-restaurant aanbeveel."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Slegs interessant vir die geskiedkundige. Min om te bied aan toeriste wat deurtrek itv snuistery / koffiewinkels. Ons was nie bewus van enige nie."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Lieflik, rustig en baie skoon dorpie. "

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Colesberg is 'n lieflike, vriendelike toerismedorpie."

Kuruman, Northern Cape

Safari Travelodge

"The roads in and around Kuruman are generally bad so be careful of that."

Vosburg, Northern Cape

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Klein, skoon, stil en rustige dorpie met nog tipiese Karoo-boustyl huisies (stoepe teen die grondstrate en hortjies vensters.) Petrolpompe toe van Saterdagmiddag tot Maandag. Naaste dorp so 60 km en nie altyd selfoonontvangs op hierdie pad nie."

Vosburg, Northern Cape

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Lovely quiet town with extremely friendly residents. "

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Die heel beste vleis en pasteie en tjips geëet!"

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Ons het net oornag en geen van die toeristeaantreklikhede besoek nie, maar dit blyk of daar nogal ‘n paar is om te sien."

De Aar, Northern Cape

Daybreak

"Nie veel om te sien nie. Goeie plek om te oornag."

Hanover, Northern Cape

3 Darling Street Guest House

"Quiet and quaint room, all basic amenities you would need available."

Kakamas, Northern Cape

Belvedere Gastehuis

"Die mas van Kakamas is altyd 'n moet!"

Colesberg, Northern Cape

Figtree Guesthouse

"Colesberg is 'n bietjie aan die vuil kant. Maar dan moet ek sê, baie lekker eetplekke."

Page
Page 93 - Showing 2761 to 2790
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers